Nege mense is Woensdagmiddag beseer toe oproeriges van Pikitup gewelddadig geraak in Bertha Street in Braamfontein, Johannesburg. Volgens ER24 se woordvoerder Russel Meiring, is paramedici na die toneel ontbied, en by aankoms nege pasiënte op die sypaadjie aangetref. Hy het verduidelik dat paramedici die pasiënte behandel het op die plek en daarna na ‘n nabygeleë
Oorlewende Russiese vlieënier ontken Turkse bewerings
Die oorlewende bemanningslid van ‘n Russiese vegvliegtuig wat deur Turkye neergeskiet is, sê hulle het geen waarskuwing van die Turkse lugmag ontvang nie, waarskynlik omdat hulle nooit binne die Turkse lugruim gevlieg nie, het Reuters berig. Turkse F16-vegvliegtuie het Dinsdag naby die Siriese grens die Russiese vliegtuig afgeskiet. Volgens Turkye het die Russiese vliegtuig Turkse
Lees verder: Oorlewende Russiese vlieënier ontken Turkse bewerings
China maak reg vir Suid-Afrikaanse besoek
Volgens die Chinese minister van buitelandse sake, sal Beijing bilaterale samewerking met Afrikalande verhoog in die stryd teen terrorisme en ekstremisme. China sal sy samewerking met Afrikalande in die stryd teen terrorisme verhoog ná die onlangse aanval op ‘n Malinese hotel wat die lewens van 19 mense, waaronder drie Chinese burgers, geëis het, het die
VSA reik reiswaarskuwing uit na terreur
Die Amerikaanse departement van buitelandse sake het hul burgers aangeraai nie om nie reise te staak nie, maar sê Amerikaners moet waaksaam wees, veral met hoëdigtheidsaamtrekke. Dié waarskuwing is uitgereik weens die “verhoogde terroriste-dreigemente” van militante groepe in verskeie dele van die wêreld. Dit volg ná die dodelike terreuraanvalle in Libanon, Frankryk en Mali oor
Nog ‘n Nasionale Sleutelpunt sneuwel voor rooi gevaar
Die Parlement sal twee dae langer in sitting wees nadat lede van die vakbond, Nehawu, die raadsaal van die Nasionale Vergadering (NV) in Kaapstad is Dinsdagoggend binnegestorm het. Die werkers staak nadat onderhandelings oor hul bonusse `n dooiepunt bereik het. Die voorsitter in die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, sê nog onderbrekings sal nie
Lees verder: Nog ‘n Nasionale Sleutelpunt sneuwel voor rooi gevaar
Geneesheer onthuts oor wit slagoffer se wrede einde
Die moord op die jong, wit meisie van die Hoërskool Sand du Plessis in haar slaapkamer op ‘n hoewe by Bloemfontein was glo besonder wreed, het die hof gehoor. ‘n Swartman het voor regter Johann Daffue erken dat hy verantwoordelik is vir die moord op en verkragting van ‘n wit meisie op 7 April vanjaar.
Lees verder: Geneesheer onthuts oor wit slagoffer se wrede einde
Woedende Poetin veroordeel Turkse ‘rugstekers’
President Wladimir Poetin het Turkye “rugstekers” genoem nadat Turkye ‘n Russiese vegvliegtuig in Sirië neergeskiet het. ‘n Sigbaar woedende Poetin het gesê dit is ook verbasend dat Turkye daarna nie met Rusland wou skakel oor die voorval nie, maar dadelik NAVO genader het oor ‘n “krisis” asof dit Rusland was wat ‘n vegvliegtuig van ‘n
Leon Lemmer: Jannie Marais, die Stellenbosse weldoener
As Suid-Afrika en die Universiteit Stellenbosch (US) voortgegaan het om wesenlik te wees wat dit was, sou vanjaar ‘n gloriejaar vir Johannes Henoch (Jannie) Marais (8.09.1850-30.05.1915) gewees het. ‘n Eeu na sy dood word Marais doelbewus misken deur die US, wat sy ontstaan in 1918 aan ‘n Marais-skenking van ₤100 000 te danke het, uit
Lees verder: Leon Lemmer: Jannie Marais, die Stellenbosse weldoener
Wit koshuismatrone met klip en baksteen doodgeslaan
Die polisie in die Vrystaat het nog nie die naam van ‘n 50-jarige vrou, wie se lyk Dinsdagmiddag op die Jimmie Roos-jeugsorgsentrum se skoolterrein by Dewetsdorp gevind is, bekend gemaak nie. Volgens PRAAG se inligting was sy glo mevrou Barnard, die koshuismatrone. Polisiewoordvoerder, Yanda Ngcukana, sê die polisie is steeds op die toneel nadat twee
Lees verder: Wit koshuismatrone met klip en baksteen doodgeslaan
Duitsland genader na plaasmoordverdagtes borg kry
Boere van die Kalkrand-omgewing en die gemeenskap van Omamas in Namibië is woedend en geskok nadat die vyf swart verdagtes van die moord op die bejaarde Duitse burger, mnr. Reinhardt Schmidt, Vrydag borgtog van N$5 000 elk gekry het. Die vyf verdagtes te wete dr. Gerson Kandjii en mnre. Erwin Tjiteer, Domingo Juseus, Stefanus Jarson
Lees verder: Duitsland genader na plaasmoordverdagtes borg kry
