Die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Mike Masutha sê voorleggings van familielede en ander belanghebbendes sal in ag geneem word voor ‘n finale besluit oor parool vir Clive Derby-Lewis geneem word. Daar is aanbeveel dat Derby-Lewis parool toegestaan word, het Masutha Maandag gesê. “Daar is ‘n positiewe aanbeveling, met ander woorde ‘n aanbeveling om
Lees verder: Minister sal SAKP se aanbevelings oor Derby-Lewis oorweeg
