deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Historici sal seker nog in die dekades vorentoe skryf oor die ineenstorting van ons universiteite, veral in die geesteswetenskappe. Politieke gedienstigheid, regstellende aksie en ‘n algemene vervlakking het veroorsaak dat ons naby aan ‘n tipe Sowjet-konformisme gekom het. Politieke korrektheid en die
Lees verder: Amanda Gouws, ‘n apologeet vir babaverkragtings?
