Naas verbaas oor boikotaksie teen Blou Bulle

Naas Botha, ’n voormalige Blou Bul en Springbok, het Afriforum se besluit om die Blou Bulle te boikot oor rassekwotas gekritiseer. Botha het gesê kwotas “is deel van ons sport en klaar”. “Kom ons kry dít liewers reg sodat ons nie elke jaar dieselfde gesprek moet hê nie,” het Botha gesê. AfriForum raai rugbyondersteuners aan

Lees verder: Naas verbaas oor boikotaksie teen Blou Bulle

Tweede verdagte vas oor lyk in kattebak

‘n 32-jarige man is Donderdag in hegtenis geneem nadat die ontbinde lyk van IT-kundige in die kattebak van sy motor by Montecasino ontdek is. Sowat R80 000 is ná die moord uit Dustan Blom se bankrekening onttrek. ’n Ontkleedanseres het Woensdag in die hof verskyn ivm die moord op Blom. Die 24-jarige Marushcka Robinson sal

Lees verder: Tweede verdagte vas oor lyk in kattebak

‘Wit Weduwee’ se vals SA paspoort gekanselleer

Die minister van binnelandse sake, Naledi Pandor, het gesê dat die paspoort van ‘n vrou wat vermoedelik betrokke is by die terreuraanval by ‘n winkelsentrum in Kenia, in 2011 ondersoek en gekanselleer is omdat dit op ‘n bedrieglike wyse bekom is.  Pandor het in Pretoria gesê verdere ondersoeke moet gedoen word oor hoe die vrou

Lees verder: ‘Wit Weduwee’ se vals SA paspoort gekanselleer

EFF en Sasco raak handgemeen by Unisa

Ondersteuners van Julius Malema se Economic Freedom Fighters ( EFF) en lede van die Suid-Afrikaanse studente-organisasie (Sasco) het mekaar Donderdag getart en handgemeen geraak, kort voor Malema by Unisa opgedaag het. Solly Nkuna, Sasco se voorsitter by Unisa, sê slegs geregistreerde studente sal toegelaat word in the ZK Matthews-saal, waar Malema veronderstel was om oor

Lees verder: EFF en Sasco raak handgemeen by Unisa

Renault-Nissan, die Frans-Japannese vennootskap

Die Renault-Nissan-alliansie is ‘n strategiese Frans-Japannese vennootskap tussen dié twee motorvervaardigers. Die twee reuse, wat saam meer as een uit elke 10 motors wêreldwyd verkoop, is sedert 1999 strategiese vennote. Hulle het byna 350 000 werknemers en beheer sewe groot handelsmerke nl. Renault, Nissan, Infiniti, Renault Samsung motors, Dacia, Datsun en Lada.  In 2012 het

Lees verder: Renault-Nissan, die Frans-Japannese vennootskap

Suid-Afrika is ‘n donker organisasie

deur Johann Theron Donker organisasies is blykbaar ‘n onbekende begrip in SA wat verduideliking vereis omdat mens dit kan verwar met terme soos “donker Afrika” – wat toevallig nie die geval is nie. Inderwaarheid is inligting hieroor beskikbaar in skrywes, onder andere van die psigo-analitiese antropoloog, prof. Howard F Stein: Nothing Personal , Just Business

Lees verder: Suid-Afrika is ‘n donker organisasie

Italiaanse wynboer geboikot weens rassistiese tirade teen swart minister

‘n Bekroonde Italiaanse wynboer word deur die sektor geboikot ná ‘n vreemde rassistiese uitbarsting op Facebook teen Italië se eerste swart regeringsminister. Fulvia Bressan het die internet gebruik om teen die minister van integrasie, Cecile Kyenge, ‘n Italiaanse burger wat in die Demokratiese Republiek van die Kongo gebore is, uit te vaar. Bressan het die

Lees verder: Italiaanse wynboer geboikot weens rassistiese tirade teen swart minister

Voorsitter van gemeenskapspolisieforum vermoor

Die voorsitter van Azaadville se gemeenskapspolisieforum, wes van Johannesburg, is doodgeskiet, het die polisie van Kagiso gesê. “Gister (Woensdag) is die voorsitter van die Azaadville-gemeenskapspolisieforum teen omtrent 1 namiddag tydens ‘n sakeroof by sy winkel in Chamdor naas Kagiso beroof en geskiet,” het adjudantoffisier Solomon Sibiya in ‘n verklaring gesê. Sibya het die man as Ishmail

Lees verder: Voorsitter van gemeenskapspolisieforum vermoor

17 swart verkragters, waaronder 88-jarige, gevonnis

Sewentien swart mans is in die Oos-Kaap tronk toe gestuur vir seksuele oortredings, het die polisie Donderdag laat weet. Die vonnisse is almal verlede week opgelê, het die polisiewoordvoerder Thulani Mbambala in ‘n verklaring gesê. Een van die misdadigers, die 88-jarige Ntakopo Desi van Lusikisiki, het 10 jaar tronkstraf vir die verkragting van ‘n 72-jarige

Lees verder: 17 swart verkragters, waaronder 88-jarige, gevonnis

E-tol op pad na Zuma wet onderteken

President Jacob Zuma het die Vervoerwette en verwante aangeleenthede-wysigingswet onderteken – wat die weg berei vir die e-tolstelsel, het die presidensie Woensdag gesê. “Die president… het, luidens artikel 84(2) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, die Vervoerwette en verwante aangeleenthede-wysigingswet onderteken,” het die woordvoerder Mac Maharaj gesê. “Die uitwerking van die wet sal

Lees verder: E-tol op pad na Zuma wet onderteken