Leon Lemmer: Bevrydingsteologie

Barack Hussein Obama (gebore in 1961) het in 2009 te midde van groot euforie die 44ste Amerikaanse president geword. Dié groot opgewondenheid het veral uit swart geledere gekom, mildelik gesteun deur wit liberaliste, want Obama is die eerste swart president in die Withuis. (Die ANC sou lankal die naam van die presidentswoning geafrikaniseer het.) Sedertdien

Lees verder: Leon Lemmer: Bevrydingsteologie

Velaphi Khumalo glo geskors by GP weens oproep om blanke volksmoord

Terwyl Suid-Afrika nuwe hoogte- (of laagte-)punte bereik in sy nabootsing van Amerikaanse politieke korrektheid en die obsessie oor ras en rassisme, het die Gautengse provinsie aangekondig dat sy werknemer Velaphi Khumalo glo ‘n tugverhoor in die gesig staar weens sy onlangs oproep om blanke volksmoord op sosiale media (skermafdruk hierby). Khumalo is ‘n werknemer van

Lees verder: Velaphi Khumalo glo geskors by GP weens oproep om blanke volksmoord

Nigeriese opposisie-korrupsie oopgevlek

Die waarnemende hoof van Nigerië se hoofopposisieparty, is van korrupsie aangekla het AFP berig. Hy was die man aan die hoof van oudpresident Goodluck Jonathan se mislukte veldtog om as president herverkies te word. Haliru Mohammed Bello en sy seun, Abba Mohammed Bello, het Dinsdag in ’n federale hof in Abuja verskyn waar hulle op

Lees verder: Nigeriese opposisie-korrupsie oopgevlek

Motorverkope in SA hou aan daal

Verkope van nuwe voertuie het sy afwaartse neiging in Desember 2015 voortegesit, asook ‘n jaar-tot-jaar afname getoon, het die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers van Suid-Afrika, Donderdag gesê. “Met die uitsondering van ligte kommersiële motorverkope, het nywerheidsverkope 2015 op ‘n swak noot geëindig met totale bedryfsverkope van nuwe voertuie van 49.250 eenhede. Dit is ‘n afname

Lees verder: Motorverkope in SA hou aan daal

AGOA-ooreenkoms op stewiger voet geplaas

Handelsbetrekkinge tussen Suid-Afrika en die VSA is op ‘n stewiger voet geplaas nadat ‘n ooreenkoms bereik is tussen die twee lande. Die twee lande het na uitgerekte onderhandelings ‘n ooreenkoms bereik wat belastingvrye landbou-uitvoere na Amerika waarborg. Die Minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies, sê 38 persent van Suid-Afrikaanse uitvoere gaan ingevolge AGOA na

Lees verder: AGOA-ooreenkoms op stewiger voet geplaas

Moslem-aanvaller geskiet op Charlie Hebdo-herdenking

Die Franse polisie het die Moslem geïdentifiseer wat vermoedelik probeer het om ‘n polisiestasie aan te val tydens die eerste herdenking van die Charlie Hebdo-aanval. Die man, Salli Alli was ‘n veroordeelde dief en is in Marokko gebore. Alli is doodgeskiet toe hy ‘n polisiestasie met ‘n fop-selfmoordbaadjie en ‘n vleismes binnegestorm het. Hy het

Lees verder: Moslem-aanvaller geskiet op Charlie Hebdo-herdenking

Droogte kan lei tot meer GM-gewasse in Afrika

‘n Knellende droogte het tot wydverspreide misoeste gelei. Die droogte raak lande in Suider-Afrika. Van dié lande kan binnekort oorreed word om geneties gemanipuleerde gewasse te aanvaar om oeste te verbeter. In talle Afrikalande word geneties gemanipuleerde gewasse verbied weens die langtermyn gesondheidsgevolge wat dit mag inhou. Die hulpagentskap Oxfam sê tien miljoen mense op

Lees verder: Droogte kan lei tot meer GM-gewasse in Afrika

Oorskot van 34 migrante spoel op Turkse kus uit

Die liggame van 34 migrante, van wie minstens sewe kinders is, is Dinsdag dood op twee strande aan Turkye se Egeïese kus gevind, nadat hulle oënskynlik probeer het om na die nabygeleë Griekse eiland Lesbos te gaan. Die migrante, wat beweer dat hulle van Sirië se oorlog vlug na Europa, gaan voort om koue winterweer

Lees verder: Oorskot van 34 migrante spoel op Turkse kus uit

Noord-Korea spog oor waterstofbom-toets

Noord-Korea sê die land het ’n kragtige waterstofbom met welslae getoets, het AP berig. Hierdie uitdagende en ver­rassende stap, indien bevestig, sal ’n reuse­stap in Pjongjang se soeke na verbetering in sy steeds beperkte ­kern-arsenaal wees. Die aankondiging is oor die staatsmedia gedoen en is gevolg deur ­feesvieringe in die strate van Pjongjang. In Seoel

Lees verder: Noord-Korea spog oor waterstofbom-toets

Noorweë vra dat diplomaat gepos word na dronkbestuur

Die regering het bevestig dat hy ‘n amptelike versoek van Noorweë ontvang het om die diplomatieke immuniteit van ‘n senior diplomaat terug te trek. Dié versoek is gerig nadat die swartman van ongeveer 50 na bewering in Oslo se sjiek Frogner-distrik onder die invloed van alkohol bestuur het, van die polisie gevlug en ‘n ongeluk

Lees verder: Noorweë vra dat diplomaat gepos word na dronkbestuur