‘n Woordvoerder van die Johannesburgse Metropolisie, Wayne Minnaar het motoriste afgeraai om Hoofrifweg en Corlettweg in Roodepoort te gebruik. Protesoptrede deur die inwoners van die Princess-woonbuurt kan die roete onveilig maak, het hy gesê. Oproermakers bestook verbygaande voertuie met klippe. Die betogers eis beter dienslewering en eis dat die regering vir hulle HOP-huise bou. Hulle
Lees verder: Klipgooiers maak Hoofrifweg, Roodepoort onbegaanbaar
