Stemgeregtigde kiesers het nog tot vanmiddag tyd om te registreer om in die algemene verkiesing op 7 Mei te stem. President Jacob Zuma het Vrydag aangekondig dat hy en die nege provinsiale premiers die nasionale en provinsiale verkiesing vandag sal proklameer. Die hoofverkiesingsbeampte van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê die OVK sal bykomende personeel
Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad skuld Ontvanger miljoene
Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad skuld die Ontvanger van Inkomste R3.3 miljoen, hoofsaaklik aan lopende belasting (LBS) afgetrek van salarisse maar wat nie betaal is nie. Die Taalraad wat veronderstel is om die gebruik van alle Suid-Afrikaanse amptelike tale te bevorder, skuld sy verskaffers meer as R13 miljoen. Die Raad het ‘n verdoemende ouditverslag ontvang en sukkel
Lees verder: Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad skuld Ontvanger miljoene
Zille belowe BSEB, grondhervorming en verhoogde toelaes
Die DA het Sondag sy ondersteuners die versekering gegee dat die party nie hul swart rassebeleid sal laat vaar nie. Tydens die bekendstelling van hul verkiesingsmanifes in Polokwane het die DA-leier, Helen Zille gesê hulle ondersteun Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging (BSEB) ten volle omdat die apartheidsregering miljoene swartes toegang tot ekonomiese geleenthede ontneem het en
Lees verder: Zille belowe BSEB, grondhervorming en verhoogde toelaes
‘Wettig dagga vir medisinale gebruik’
Die terminaal siek parlementslid van die Inkatha Vryheidsparty, Mario Oriano-Ambrosini het ‘n privaatlidwetsontwerp om dagga vir medisinale gebruik te wettig, ter tafel gelê. Hy sê die onkonvensionele en tans nog onwettige mediese behandeling het sy lewensverwagting verleng. Ambrosini het in Mei verlede jaar aangekondig dat hy stadium vier longkanker het, hoewel hy nooit in sy lewe gerook het
HETN eis dat PUK onder administrasie geplaas word na Nazi-saluut
Die Hoër Onderwys transformasie-netwerk (HETN) eis dat die wit bestuur van die Noordwes Universiteit summier afgedank word. Die HETN het hul kommer uitgespreek teenoor die premier van Noordwes, Thandi Modise oor die beweerde massa-Nazisaluut wat by die Noordwes-Universiteit (NWU) plaasvind. Die woordvoerder van die netwerk, Hendrick Makaneta het ‘n beroep op die minister van Hoër Onderwys,
Lees verder: HETN eis dat PUK onder administrasie geplaas word na Nazi-saluut
DA-leier vra swaarder straf vir Waterkloof-2 in maksimumveiligheidstronk
Die DA-leier mnr. James Selfe, wat bekend is om sy anti-Afrikanergevoelens, het in ‘n verklaring gevra dat die departement van korrektiewe dienste die oorblywende twee jong mans van die Waterkloof-4 swaarder moet straf deur hulle saam met geharde misdadigers in Kokstad C-max of die Mangaung-gevangenis naby Bloemfontein moet opsluit. Selfe is voorsitter van die party
Lees verder: DA-leier vra swaarder straf vir Waterkloof-2 in maksimumveiligheidstronk
Vryheidsfront Plus geweeg en te lig bevind
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Die afgelope week by ’n inligtingsessie van die Onafhanklike Verkiesingskommissie in Kempton Park loop ek een van die leiers van die Daggaparty raak. Nee, dis nou nie die kortstondige DA-Agang-party nie, maar die regte Daggaparty van Suid-Afrika wat hom vir die
Malema spreek 60 000 Rooihemde toe
Die Economic Freedom Fighters (EFF) het tot nog toe die grootste byeenkoms van die huidige verkiesingsveldtog gehou toe hul leier, Julius Malema, ‘n volgepakte Mehlareng-stadion in Tembisa, oos van Johannesburg, toegespreek het. Die geleentheid was die bekendstelling van die EFF se verkiesingsmanifes. ‘n Aantal Moslem-sakemanne het agterna ‘n dinee saam met Malema bygewoon, wat die
Die nuwe ‘regses’ in Europa
deur Leon Lemmer Deesdae is dit in die mode om ANC-gesind of swartkruipend of dan ten minste handevat-geöriënteerd te wees. Om regsgesind in die politiek te wees, is taboe, want die ANC en sy meelopers hou nie daarvan nie. Dit is mos die ANC wat ons met die hulp van FW de Klerk se versiende
Beskermd: Bodem 40: Die loopgraf
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
