Dan Roodt: Al vergaan ons, sal Pierneef bly staan

Redelik onlangs het ‘n versamelaar byna R12m vir ‘n Pierneef-skildery betaal. In die kunswêreld is dit nie so merkwaardig nie, maar wat dit buitengewoon maak, is dat Pierneef al jare lank deur Engelse en Joodse kunstenaars en akademici verguis en bespot word. Hoewel ek gewoonlik ‘n kritiese afstand teenoor die heersende ideologie handhaaf, was selfs

Lees verder: Dan Roodt: Al vergaan ons, sal Pierneef bly staan

Karel Combrinck: Heel gek

In die politieke gesprek van die dag, as ‘n mens dit ‘n gesprek kan noem, word beweer dat dit gaan om ‘n tweestryd tussen links en regs. Die linkses, wat die botoon voer in die media, eien hulle die alleenreg toe om die waarheid te spreek en matig hulle aan om voor te skryf wat

Lees verder: Karel Combrinck: Heel gek

Leon Lemmer: Stellenbosch as ‘n bron van sin en onsin

Op 25 Mei is Taalrealis van Stellenbosch se brief op Praag hergepubliseer. Dit is as “oplaas ‘n werklik sinvolle brief” aangebied. Dit lyk asof die besef groei dat alles nie wel aan die Universiteit Stellenbosch (US) is nie. Nog ‘n brief, André Coetzee van Stellenbosch s’n, wat in Die Burger (23 Junie, p 12) verskyn

Lees verder: Leon Lemmer: Stellenbosch as ‘n bron van sin en onsin

Bloemfontein se straatname dalk verander

Bloemfonteiners se belastinggeld gaan moontlik binnekort ook vermors word op naamsveranderinge. In Pretoria is reeds bevind dat straatname ongrondwetlik verander. Voorstelle van straatname wat verander gaan word is voorlopig deur die stadsraad van die Vrystaat se hoofstad aanvaar. Van die strate wat dalk nuwe name gaan kry is Elizabeth- en Kerkstraat, wat onderskeidelik Miriam Makeba-

Lees verder: Bloemfontein se straatname dalk verander

Aanvalle op buitelanders ‘nie xenofobie’

Die polisie in KwaMashu noord van Durban ondersoek ‘n aanklag van kwaadwillige saakbeskadiging nadat ‘n houer wat aan ‘n Ethiopiër behoort, aan die brand gesteek is. Terwyl aanvalle teen buitelanders steeds voortduur, het die medevoorsitter van die portefeuljekomitee in die parlement rakende xenofobiese geweld Vrydag gesê die aanvalle op buitelandse burgers vroeër vanjaar was nie

Lees verder: Aanvalle op buitelanders ‘nie xenofobie’

Brief: Repliek op ‘Hou oog op die regse radikale’

Ek het onlangs geskryf dat rassisme ‘n verskynsel is waarmee linkses so graag mee wil wegdoen, maar terselfdertyd lewendig wil hou om sodoende lewe in hul bestaansreg as linkses te blaas. Na apartheid, is “anti-rassisme” tog al wat linkse dogma lewendig hou. Daarom, wanneer daar nie genoeg “rassisme” is om linkse skrywers, professore, ens mee besig te hou nie,

Lees verder: Brief: Repliek op ‘Hou oog op die regse radikale’

Anton van Niekerk se gewraakte artikel oor ‘regse radikale’

Prof. Anton van Niekerk se uitsprake oor ‘regse radikale’, wat ook  ‘n implisiete pleidooi vir sensuur verteenwoordig, het vandeesweek allerlei reaksies uitgelok, ook hier op PRAAG. Afgesien van Leon Lemmer se rubriek, is daar briewe van J.S. van der Merwe en John White. Omdat Van Niekerk se rubriek, wat oorspronklik blykbaar in Die Burger geplaas is,

Lees verder: Anton van Niekerk se gewraakte artikel oor ‘regse radikale’

Suid-Afrika verkoop meer as 13 ton goud aan Iran, oortree VN-sanksies

Volgens ‘n berig in die plaaslike Times-koerant, het Suid-Afrika meer as 13 ton goud aan Iran verkoop, iets wat op ‘n oortreding van VN-sanksies teen die land sou neerkom. Die sentrale bank van Iran het verlede week aangekondig dat “‘n som van 13 ton goud voorheen aangekoop is en oor die afgelope twee jaar in

Lees verder: Suid-Afrika verkoop meer as 13 ton goud aan Iran, oortree VN-sanksies

Brief: Prof van Niekerk se eensydige nuwe ‘kakie gevaar’

Die vlak van debatvoering in Suid-Afrika moet ons bekommer. Die artikel deur Prof Anton van Niekerk, “Hou oog op die radikale”, VB, 7 Julie, soortgelyk aan die artikel van Max du Preez ‘n week of wat voor dit verwys. Alhoewel beide van hulle ‘n sterk punt maak, is dit asof hulle net die helfte van

Lees verder: Brief: Prof van Niekerk se eensydige nuwe ‘kakie gevaar’

Afrikaanse name moet van RAU-koshuise af

Omdat die Universiteit van Johannesburg, die voormalige RAU (Randse Afrikaanse Universiteit) deesdae ‘n “pan-Afrika-sentrum van kritiese intellektuele ondersoek” is, moet sy oorspronklike Afrikaanse koshuisname verwyder word. Die huidige swart studentekorps is nie teen die name gekant nie, maar die universiteitsowerheid kan die name nie langer duld nie. Volgens berigte is koshuisinwoners teen die veranderinge gekant.

Lees verder: Afrikaanse name moet van RAU-koshuise af