{jathumbnail off} хамам картинкиФільчаков Олександр Васильович прокурор
Onder Mugabe en ANC gaan Suider-Afrika aanhou ly
Mens moet aanvaar dat solank die ANC en Mugabe in Suider-Afrika regeer, gaan daar nie vooruitgang wees nie. Ons situasie (die Afrikaner en ander stamme/volke) in SA sal net veel erger word, ekonomies, polities, maatskaplik, ens. Alles wat skeef loop, is mos “die witman se skuld”. Dit is eintlik niks nuuts in Afrika om die
Lees verder: Onder Mugabe en ANC gaan Suider-Afrika aanhou ly
Klerewerkers bly staak
Die staking van 55 000 werkers in die klerebedryf gaan Maandag voortduur, het die SA Clothing and Textile Workers’ Union (Sactwu) Sondag gesê. Andre Kriel, die algemene sekretaris, het gesê dat geen ooreenkoms bereik is nadat Sactwu ‘n aanbod van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) ontvang het om in te gryp in
Switserland kla oor Libiese aanhouding
Switserland het Libië ten sterkste veroordeel oor die aanhouding van twee van sy landsburgers. Die mense word al meer as ‘n week aangehou. Switserland se minister van buitelandse sake het gesê hy is in kennis gestel dat Max Goeldi en Rachid Hamdani, albei sakemanne, ‘n week gelede in aanhouding geneem is, nadat Libië hulle vir
Izak de Villiers oorlede
Bekende leraar, skrywer, bekroonde digter en oudredakteur van Sarie en Rapport, Izak de Villiers, 73, is gister in die vroeë oggendure in sy huis in Johannesburg oorlede. Hy is vroeër vandeesmaand met motorneuronsiekte gediagnoseer, nadat hy die afgelope twee jaar siek was. De Villiers word oorleef deur sy vrou Rina en twee seuns, Louis en
Wêreldleiers wens Merkel geluk
Wêreldleiers het die Duitse kanselier, Angela Merkel, met haar verkiesingsoorwinnning gelukgewens maar sommige koerante meen vanmôre dat die lae stempersentasie en haar party se swakste vertoning sedert 1949 nie veel is om oor te kraai nie. Die Amerikaanse president Barack Obama het sy gelukwensinge oorgedra deur te sê dat hy “uitsien na voortgaande noue samewerking
Lydende Smith lei vergeefs en Proteas is uit toernooi
Die Engelse krieketspan het gister op Supersportpark in Verwoerdburg ontwaak om die hoogaangeskrewe maar vormverlore Proteas uit die IRK se kampioenskapstoernooi te boender. Andrew Strauss het die loot gewen en besluit om die Proteas se swakpunt, vir eens die boulaanval, uit te buit. Hy is self op 25 uit toe hy agter die stokke deur
Lees verder: Lydende Smith lei vergeefs en Proteas is uit toernooi
Ontmoetings met sendelinge
Die reisgeselskap van De Mist kon agterkom in watter moeilike omstandighede baie mense lewe. Op Matjesfontein in die Roggeveld het Lichtenstein geluister na die ervarings van die “dikke” Gerrit van Wyk se dogter. Byna twee jaar tevore het slawe en Khoi-Khoin haar man, Cornelis Coetsee, haar skoonvader en nog drie mense voor haar oë vermoor,
Griekwas spartel op nat Nuweland
Die Griekwas was geheel en al onvoorbereid op ‘n springgety op Nuweland: Nie ‘n paddavoet of snorkel in sig nie. Die Diamantdelwers kan hardloop, hulle kan lak, hulle kan dryf – dis nou dryf soos in om voorwaartse momentum op te bou. Dryf soos in om bo-op baie water te bly, dié kan hulle nie.
Vrystaat verloor op punte
Die Vrystaat het ‘n ongekompliseerde rugbyfilosofie: Om ‘n wedstryd te wen, moet jy sorg dat jy meer punte as hulle het. Alte dikwels hierdie jaar het hulle teenstaanders meer punte as die Cheetahs gekry. Die Vrystaters hardloop en dryf en val aan en maak dit maklik lyk om punte te kry. Maar hulle laat te
