Kragkrisis dreig in Zim

‘n Kragkrisis dreig in Zimbabwe indien die land se kragverskaffer, die Zimbabwean Power Company (ZPC), voortgaan met sy planne om die hidro-elektriese-aanleg by Kariba af te skakel. Die ZPC het gewaarsku dat die lae watervlak in die Karibadam die kragverskaffing met bykans 50 persent kan verminder. Die kragsituasie in Zimbabwe sal na verwagting eers in

Lees verder: Kragkrisis dreig in Zim

Vermeende skêraanvaller ontwrig hof

Die saak teen ‘n swart derdejaar Pukstudent wat tereg staan op ‘n aanklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer is Maandag in die Potchefstroom Landdroshof tot 30 September uitgestel. Die verrigtinge is uitgestel nadat die student uit sy beurt begin gepraat het in die hof en luidrugtig beswaar aangeteken het teen die

Lees verder: Vermeende skêraanvaller ontwrig hof

Brand by Potch-koshuis rig groot skade aan

Die volle omvang van brandskade aan die Jack Pauw-seunskoshuis in Potchefstroom sal eers later bepaal kan word. Dit is volgens die Hoër Volkskool in Potchefstroom se Beheerliggaamvoorsitter Kobus Fourie, en volg na die C-blok van die koshuis ernstige skade in ‘n brand laat Maandagaand opgedoen het. Geen beserings is aangemeld nie, en die seuns is

Lees verder: Brand by Potch-koshuis rig groot skade aan

Amcu weier om ooreenkoms met myne te teken

Amcu weier steeds om die die nuwe ooreekoms tussen arbeid en mynbou te onderteken. ‘n Aantal mynwerkersvakbonde sê egter die jongste ooreenkoms kan werksverliese in die sektor te voorkom, indien die implementering daarvan aan sekere vereistes voldoen. Die NUM, Solidariteit, UASA en SAMDA het almal die ooreenkoms onderteken. Die vakbonde het die stappe en verbintenisse

Lees verder: Amcu weier om ooreenkoms met myne te teken

Vragmotor vol ontbindende lyke verhoog migrante-krisis

Die ondraaglike stank van ontbindende lyke van 71 onwettige immigrante in ’n verlate vragmotor in Oostenryk het gelei tot die inhegtenisname van vyf mense. Die lyke was die van 59 mans, agt vroue en vier kinders wat in die vrag­ruim toegesluit was. Die vragmotor is Donderdag verlate langs die hoofweg tussen Boedapest en Wene gevind,

Lees verder: Vragmotor vol ontbindende lyke verhoog migrante-krisis

Madelein Louw: Poetin, Zuma en Verwoerd se ‘nukes’

Sodra koerante na ‘nukes’ verwys, laat dit lesers aan atoombomontploffings en kernoorlog dink. Daarom gebruik wit beheerde liberale koerante in Suid-Afrika die woord “nukes” met opset wanneer hulle na Poetin en Zuma se kernkragvoorstelle verwys. Hoofstroom- wit beheerde koerante in Suid-Afrika, beide Engelse en Afrikaanse meningsvormers, is deurgaans grensloos beledigend anti-Poetin en anti-Zuma. Poetin en Zuma laat

Lees verder: Madelein Louw: Poetin, Zuma en Verwoerd se ‘nukes’

EU beplan krisisberaad om migrante weg te wys

Europese Unie se (EU) binneland ministers sal op 14 September ‘n krisisberaad hou wat gemik is op die huidige migrasieprobleem wat hande uitgeruk het, het die EU se roterende presidentska Sondag aangekondig. Europa sukkel met die grootste vloei van immigrante sedert die Tweede Wêreldoorlog. Die Britse sekretaris van Binnelandse Sake, Teresa May sê die beginsel

Lees verder: EU beplan krisisberaad om migrante weg te wys

Eskom ontken dat Medupi al R300 miljard kos

Konstruksie van die Medupikragstasie by Ellisras (Lephalale) in Limpopo, sal na verwagting teen 2019 voltooi wees, en sal ten minste R105 miljard kos, het Eskom Sondag gesê. “Daar is berigte dat die projek R300 miljard sal kos … ons weet nie waar die syfer vandaan kom nie,” het Abram Masango aan joernaliste gesê tydens die

Lees verder: Eskom ontken dat Medupi al R300 miljard kos

Swartvlek onder beheer terwyl markte in Ooste groei

Sitrusboere in Suid-Afrika is nie verleë oor die EU se besware teen ‘n sogenaamde swam op hul produkte nie. Sitrusinvoere na Europa is voorheen gestaak weens vrese oor swartvlek. Dié stap is deur talle ontleders gesien as ‘n manier om Suid-Afrikaanse produkte uit die mark te hou tot voordeel van ander produsente. Die EU koop

Lees verder: Swartvlek onder beheer terwyl markte in Ooste groei

Woolworths wen voedselinflasie

Woolworths dui nie aan met hoeveel pryse gestyg het op hulle produkte nie en dit is dus moeilik om te bepaal of klereverkope of ‘n toename in kospryse tot hul goeie winste bygedra het. Die verkope van kos het met 13,5% gestyg te midde van ‘n gemiddelde prysverhoging van 7,7% nadat groter winkels geopen is

Lees verder: Woolworths wen voedselinflasie