Die ekonoom Mike Schüssler sê die huidige ronde van beurtkrag sal ‘n ernstige uitwerking op die Suid-Afrikaanse ekonomie hê. Eskom het aangekondig dat beurtkrag regdeur die land hierdie week sal geld. Dié stap is geneem nadat ‘n silo wat tonne steenkool bevat, gekraak het en voorrade aan al ses eenhede van die Majuba-kragstasie in Mpumalanga geraak is.
Lees verder: Ekonoom waarsku dat beurtkrag ekonomie kan knou
