Asielmigranten: langdurige werkloosheid en criminaliteit

Er dreigt een nieuwe onderklasse van vluchtelingen te ontstaan in de Nederlandse samenleving, waarbij werkloosheid en criminaliteit een grote rol spelen. Een snelle integratie van asielzoekers voorkomt niet alleen langdurige werkloosheid en criminaliteit, zij stimuleert juist ook terugkeer naar het land van herkomst. Dat is de conclusie van een nieuw onderzoek naar de integratie van

Lees verder: Asielmigranten: langdurige werkloosheid en criminaliteit

Swart ma gooi kind in veld weg

‘n Een-en-twintigjarige swart ma verskyn na verwagting vandag weer op Christiana in die landdroshof nadat sy glo haar pasgebore baba in ‘n veld weggegooi het. Die vrou, wat tereg staan op aanklagte van poging tot moord en kinderverwaarlosing, bly in aanhouding. Volgens Noordwes-polisiewoordvoerder, Pelonomi Makau, het sy die plek waar sy die seuntjie gelos het

Lees verder: Swart ma gooi kind in veld weg

Duitse steden toneel van massa-aanrandingen tijdens jaarwisseling

Het was een ‘volledig nieuwe dimensie van geweld,’ zei de Duitse politiecommissaris Wolfgang Albers maandag tijdens een persconferentie. Er zijn tot nog toe zestig aangiften van zedendelicten en diefstal gedaan, meldt de Frankfurter Allgemeine Zeitung. Tientallen vrouwen zijn tijdens de jaarwisseling in Keulen aangerand en beroofd door een grote groep mannen. Ten minste één vrouw

Lees verder: Duitse steden toneel van massa-aanrandingen tijdens jaarwisseling

PRAAG: Skorsing van Chris Hart ‘n ernstige aanslag op spraakvryheid

PRAAG het met ontsteltenis kennis geneem van die skorsing van mnr. Chris Hart deur Standard Bank vir die volgende twiet wat hy in sy persoonlike hoedanigheid gepubliseer het: More than 25 years after Apartheid ended, the victims are increasing along with a sense of entitlement and hatred towards minorities…. — Chris Hart (@chrishartZA) January 3,

Lees verder: PRAAG: Skorsing van Chris Hart ‘n ernstige aanslag op spraakvryheid

Al-Kaïda gebruik Trump vir werwing

Al-Kaïda se Oos-Afrika-filiaal het ‘n werwingsvideo uitgereik wat swart Amerikaners en Moslems teiken en ‘n videogreep van die presidentskandidaat Donald Trump insluit waar hy sê Moslems moet verbied word om Amerika binne te gaan. Die 51-minute lange video deur die Somaliese al-Sjabaab militante groep stel Amerika voor as ‘n land met geïnstitusionaliseerde rassise teen swartmense

Lees verder: Al-Kaïda gebruik Trump vir werwing

Swak matriek-uitslae vandag bekend

Swak matriekuitslae sal na verwagting Dinsdag bekend wees. Die gehalteversekeringsliggaam Umalusi het vroeër bekend gemaak dat die 2015-matrikulante swakker gevaar het as die vorige jaar. Matrieks wat nie deurgekom het nie, kwalifiseer vir aanvullende eksamens of ‘n hermerk vir die vakke waarin hulle gedink het hulle beter in sou vaar. Die slaagsyfer is voorheen kunsmatig

Lees verder: Swak matriek-uitslae vandag bekend

Mielieprys styg verder

Suid-Afrika se mielieprys het Maandag sy rekord opwaartse kurwe in 2016 voortgesit. Te midde van toenemende kommer oor die droogte en die swak rand, raak die druk op voedselvoorsiening al hoe groter. Die Maart-kontrak vir witmielies, swart landelike inwoners se stapelvoedsel, was 2,6 persent duurder op ‘n rekordprys van R4781.00 per ton. Dieselfde termynkontrak vir

Lees verder: Mielieprys styg verder

Senekal: Lokasiebewoners drink riool weens waternood

Terwyl dele van die land toenemend onder waterbeperkings gebuk gaan met die droogtekrisis wat vererger, het die gemeenskap van Senekal in die Vrystaat reeds vir weke al geen watertoevoer nie. Die situasie het so drasties geraak, dat verslae van lokasiebewoners wat rou rioolwater drink na vore gekom het. Die uitwerking van die droogte het selfs

Lees verder: Senekal: Lokasiebewoners drink riool weens waternood

Standard Bank skors voorste ekonoom oor ‘rassistiese ondertone’

Standard Bank het Maandag een van sy voorste ekonome, Chris Hart, geskors na ‘n omstrede twiet oor die land se swart regering. “Standard Bank het mnr Chris Hart geskors hangende ‘n ondersoek na die gebeure rakende sy kommentaar op Twitter op Sondag 3 Januarie. Die ondersoek sal gedoen word in ooreenstemming met gevestigde prosedures van

Lees verder: Standard Bank skors voorste ekonoom oor ‘rassistiese ondertone’

GERD: Waterpolitiek raak warm

Soedan, Egipte en Ethiopië het ‘n ooreenkoms bereik oor die bou van die omstrede “Grand Ethiopian Renaissance Dam” (GERD). Die projek het betrekkinge tussen Kaïro en Addis Abeba versuur, het AP berig. Afvaardigings van Egipte, Ethiopië en Soedan het die byeenkoms bygewoon in Kartoem waar die ooreenkoms onderteken is. Die ooreenkoms bevat ‘n “verklaring van

Lees verder: GERD: Waterpolitiek raak warm