Minister sê swart en blanke skole mág maar saamsmelt

Die ANC se plan om die oorblywende staatskole met ‘n meerderheid blanke kinders en wat gewoonlik in Afrikaans bedryf word, te saboteer, het ‘n stap nader gekom toe die minister van basiese onderwys gister gesê het dat die provinsies oor sulke magte beskik. Volgens Angie Motshekga, die betrokke minister, “het provinsies die mandaat om hul

Lees verder: Minister sê swart en blanke skole mág maar saamsmelt

ANC bespreek glo Afrikaner-onafhanklikheid om litigasie te vermy

Die regering het bevestig hy sal voor die einde van Augustus met die Boere Afrikaner Volksraad vergader, het RSG berig. Dit volg nadat die Volksraad gister aangekondig het dat samesprekings onder andere met president Jacob Zuma en sy adjunk, Cyril Ramaphosa oor self-beskikking gehou sal word. Die groep wil onafhanklikheid van Suid-Afrika hê en ‘n

Lees verder: ANC bespreek glo Afrikaner-onafhanklikheid om litigasie te vermy

UV-rektor se mede-skollie uit

Die Universiteit van die Vrystaat se wit studentedekaan vir transformasie moet sy pos ontruim nadat hy klaarblyklik nie daarin geslaag het om die rektor se swart agenda deur te voer nie. Dit is bevestig deur Lacea Loader, UV-woordvoerder. Loader het egter ontken dat die besluit verband hou met Buys se planne om “fundamentele en volledige

Lees verder: UV-rektor se mede-skollie uit

Piet Croucamp vloek sy weg deur ‘n debat oor die bestaan van God

In hierdie opname wat ons van ‘n leser ontvang het, argumenteer dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg teen die bestaan van God in debat met ‘n Christen. Hy beskryf sowel God as Jesus Christus as “breindood”. Hy maak ook van die F-woord gebruik om sy argument te staaf.

Lees verder: Piet Croucamp vloek sy weg deur ‘n debat oor die bestaan van God

Liggame van Maleisiese vliegramp na Nederland

Die liggame van die slagoffers van die Maleisiese vliegramp sal vandag per vliegtuig na Nederland geneem word. Die land, wat 193 burgers verloor het toe die vliegtuig in die Oekraïne afgeskiet is, se vlae sal halfmas hang. Die Amerikaanse intelligensiegemeenskap het intussen erken dat hulle geen getuienis het dat Rusland direk betrokke is by die

Lees verder: Liggame van Maleisiese vliegramp na Nederland

‘Afrikaanse universiteite bestaan nie meer’ – Blade Nzimande

Die minister van hoër onderwys en sekretarisgeneraal van die SA Kommunisteparty, Blade Nzimande, het gister gesê dat daar “nie meer iets soos Afrikaanse- of Zoeloe- of Tswana-universiteite bestaan nie”. Hy het dié opmerking tydens sy begrotingsrede oor hoër onderwys gemaak. Verder het hy uitgevaar teen “netelige kwessies soos rassisme (waaronder die Noordwes-Universiteit), asook diskriminasie wat

Lees verder: ‘Afrikaanse universiteite bestaan nie meer’ – Blade Nzimande

ATKV, SAUK verbind tot samewerking vir alle tale

Die SAUK en die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging, die ATKV, het hulle daartoe verbind om saam te werk om te verseker dat die belange van alle tale waaronder ook Afrikaanse “op en van die lug af goed verteenwoordig word”. Die twee partye het vergader om die ATKV se kommer oor Afrikaanse programme te bespreek, insluitende

Lees verder: ATKV, SAUK verbind tot samewerking vir alle tale

Tien lande skort vlugte na Israel op weens konflik-risiko

Die Israeliese weermag se verbete aanslag op die Palestynse het gelei tot ‘n massa-opskorting van internasionale vlugte na Tel Aviv. Dinsdag het vyandelikhede in die Gasatrook verdiep en die onstabiele situasie het uitgebrei om die internasionale lughawe Ben Gurion. As gevolg hiervan, het 15 maatskappye uit 10 lande dadelik alle vlugte na Israel opgeskort. Internasionale

Lees verder: Tien lande skort vlugte na Israel op weens konflik-risiko

Hoofman verhuur erwe teen R100 aan plakkers ná geslaagde grondeis

Volgens berigte is ‘n hoofman by Carolina in die Oos-Transvaal besig om erwe teen R100 elk aan plakkers te verkoop nadat hy landbougrond deur middel van ‘n grondeis bekom het. Die kaptein van die Mhlongo-stam, Reuben Ndlovu Dlangamandla, wat nou glo “met mense boer”, is besig om gewone boerdery in die omgewing geweldig te ontwrig

Lees verder: Hoofman verhuur erwe teen R100 aan plakkers ná geslaagde grondeis

Michael le Cordeur en rasgegronde sportkwotas

Michael le Cordeur is reeds aan Praag-lesers as opvoedkundige en kenner van Afrikaans bekend. Opvoedkunde is sy doseeropdrag aan die Universiteit Stellenbosch (US) en as taalkundige het hy in so ‘n mate uitgemunt dat hy die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad is. Hy het hom ook bewys as connoisseur van bruin kultuur, bv die mengeltaal

Lees verder: Michael le Cordeur en rasgegronde sportkwotas