Aanklagte teen ‘n vermeende plaasmoordenaar is Donderdag teruggetrek. Dit is een van drie swart verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle Sarel Pretorius op die plaas Roodepoort naby Barkly-Oos vermoor het. ‘n Klerk van die hof sê onvoldoende bewyse teen Thandeka Mthiyane (33) het veroorsaak dat die aanklagte teruggetrek is in die landdroshof op Barkly-Oos. Die
Lees verder: Aanklagte teen vermeende plaasmoordenaar teruggetrek
