Aanklagte teen ‘n vermeende plaasmoordenaar is Donderdag teruggetrek.
Dit is een van drie swart verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle Sarel Pretorius op die plaas Roodepoort naby Barkly-Oos vermoor het.
‘n Klerk van die hof sê onvoldoende bewyse teen Thandeka Mthiyane (33) het veroorsaak dat die aanklagte teruggetrek is in die landdroshof op Barkly-Oos.
Die saak teen die ander twee beskuldigdes, Bongani Nojokwe (31) en Vumile Dingalibala (28) is tot 13 Februarie uitgestel en die twee sal in polisie-aanhouding bly.
Nojokwe en Dingalibala is in Gauteng vasgetrek na ’n intensiewe ondersoek. Pretorius is twee weke gelede vermoor en sy vrou is in die badkamer toegesluit tydens die aanval.
Mthiyane het saam met die twee verdagtes in die hof verskyn as ’n medepligtige van Gauteng.
Tydens die inhegtenisneming is daar op R74 000 kontant en twee 9 mm-pistole beslag gelê.

Ek hoop hierdie moordenaars kry al hulle hel!
Sterkte aan Sarel Pretorius se familie.
Ek dink jou hoop gaan beskaam – hulle gaan nie hel kry nie – in die Hiernamaals miskien, maar nie in aanhouding nie. Hulle vreet beter en genoeg kos, het beter akkommodasie, beter medies en die toppunt: hoef nie daarvoor te werk nie ! Al probleem vir hulle – hul kan nie in aanhouding teel nie ! Maar daarvan is ek nie so seker nie: julle se madiba het blykbaar geteel lat die honne huil terwyl hy “in aanhouding” was!
Dit is nou glad nie wat ek wou gehoor het nie phm! Grap net.
Maar ek hoop van harte dat hulle eendag goed op hulle hel sal kry! Dit sluit in, alle sadiste, mishandelaars, verkragters en moordenaars in.
de uiterste zorg en empathie t.a.v. de nakomelingen die ‘het goede vadertje’ aan de dag zou hebben gelegd wordt breed uitgemeten in de nieuwe propaganda fliek ! De verhouding tussen eerdere doden in deze hoek laat zich raden. Dat telen en opvoeden twee dingen zijn is in ontwikkelde kring wel bekend !
Nogmaals, dankie Praag dat julle die kleur DUIDELIK uitlig (nie dat ek vir een oomblik getwyfel het nie) !
Ek wil graag weet, het hierdie weduwee al besoek ontvang van enige regeringsamptenaar en simpatie uitgespreek ? (Stupid vraag Trippie).
VOLKSMOORD, of die mense dit wil erken of nie, DIS ‘N FEIT !
Is dit nou die nuwe modus operandi? Neem verdagtes in hegtenis – maak groot media ophef daarvan en laat hulle dan vry weens gebrek aan bewyse? Wie probeer hulle flous met hierdie oëverblindery?
het is in deze ‘jonge democratie en rechtstaat ‘ bovenal (politiek) gewenst niet tè ver te zoeken en de kring van medeplichtigheid (aandadigheid) niet tè ver uit breiden.