praag.co.za

Portefeuljekomitee keur Robert McBride se Opod-hoofskap goed

Written by

in

,
Robert McBride
Robert McBride

Die Parlement se portefeuljekomitee oor polisie het die aanstelling van Robert McBride as hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod), goedgekeur.

Die voorsitter van die komitee, Annelize van Wyk, sê die nominasie sal nou na die Nasionale Vergadering verwys word wat na verwagting McBride se aanstelling as die hoof van Opod sal goedkeur.

Die direktoraat is al sonder ‘n permanente hoof vir meer as ‘n jaar. Opposisiepartye,waaronder die Demokratiese Alliansie, Congress of the People en die African Christian Democratic Party, is ontstoke oor die nominasie en het gesê McBride is nie geskik vir die pos nie as gevolg van sy persoonlike regsprobleme in die verlede.

Maar, die minister van polisie, Nathi Mthethwa het lede vermaan en gesê dat McBride vrygespreek is van dronkbestuur aanklagte tydens sy termyn as Ekurhuleni Metro-polisiehoof.

Comments

21 responses to “Portefeuljekomitee keur Robert McBride se Opod-hoofskap goed”

  1. Trippie Avatar
    Trippie

    Dit is die heel laaste persoon wat hierdie aanstelling moet kry. Nathi Mthethwa is duidelik onder ‘n wanindruk en ly aan geheueverlies. Dronkbestuur was nie die enigste aanklag teen hierdie bomplanter nie, waar pas die gebeure rondom die Magoo’s Bar in Durban in ?

    1. david ras Avatar
      david ras

      Trippie, die vent is vrygespreek deur Tutu se bende by die Lieg-en-bieg kommissie. As jy wil weet wie het op daardie komissie gedien, kry Genl Johan v.d. Merwe se boek “trou to die dood”. Daarin verskyn die hele lys . Nogal interessante name wat daar verskyn .

  2. Willy Avatar
    Willy

    Dis nie verbasend dat hy as hoof van Opod aangestel gaan word nie. Sommiges moet nie ondersoek word nie.

  3. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Die mees anti-blanke bomplanter, dronkbestuurder nou aangstel as ‘n waghond oor die polisie? Hoe absurd. ENIGE blanke wat met ‘n probleem na OPOD toe gaan, gaan summier geblok word.
    Absurdistan soos andere dit noem is inderdaad gepas vir hierdie rioolsloot waarin ons bly.

    1. henkst Avatar
      henkst

      R McBride Esq
      A short biography of Robert McBride, the man who’s going to “watch” the police :
      Born 6 July 1963
      Place of birth – Addington Hospital
      Hometown – Wentworth, Durban.
      Schools – Fairvale High School
      Interesting facts – Knows martial arts
      Early influences – A. J. Venter’s Coloured and Soledad Brothers : The Prison, Letters of George Jackson
      Military background – member of Umkhonto We Sizwe
      * 1986 Bombed a restaurant in Durban killing 3 women & injuring 69 people
      * 1990 Convicted for the Durban bombing and placed on death row for murder
      * 1992 granted amnesty at the Truth and Reconciliation Commission (TRC) for Durban bombing
      * Portugal refused to accept him as a South African ambassador;
      * 1998 was in a Mozambique jail for seven months for gun-running
      * 1999 Charged with assaulting an employee of an escort agency in the company of underworld figure Cyril Beeka
      * 2003 appointed Chief of the Metropolitan (Metro) Police of Ekurhuleni Municipality (formerly East Rand)
      * 2006 was involved in a drinking and driving incident after a Christmas party in Centurion. McBride was charged with drunken driving, fraud and defeating the ends of justice following the car accident.
      * 2007 Fired as the Ekurhuleni metro police chief
      * 2011 found guilty and sentenced to a five-year prison term for drunken driving & defeating the ends of justice
      * 2013 Verdict and sentence for drunken driving overturned on appeal.

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Dankie – dit is goed om hierdie so mooi saamgevat te hê

      2. phm6452 Avatar
        phm6452

        Hy’s die ideale ou vir die job !! Kyk net hoeveel raakvlakke het hy met die polisie gehad !

      3. david ras Avatar
        david ras

        Baie dankie Henkst, dis min of meer waste inligting ek ook gehad het. Nou wonder ek–sal Naspes se beulblasers soos Adderjan Basson van die Beeld hierdie inligting so publiseer ?Ek meen ons gaan mos die man se salaris betaal. Almal is geregtig om te weet hoe lyk die ou wat ons moet betaal ?

        1. david ras Avatar
          david ras

          Kan iemand my inlig hoe skakel ek hierdie @#$%se spelling beheerder af ? Die ding gryp enige word (nou net weer gebeur!!!) wat lyk of dit Verkeerdelik in Engels gespel is en verander dit.

          1. JAVR Avatar
            JAVR

            Sê “samaya” en kyk of dit werk!

          2. Willy Avatar
            Willy

            Jaaa JAVR. Dankie vir die lag, het dit nodig vir hierdie “graveyard shift” Sal nou lekker gewees het om die clutch te kon gelos het en die neus huis se kant toe gedruk het!

    2. Riempies Avatar
      Riempies

      Rooikop jy n het seker opgemerk dat hulle net noem dat hy skool gegaan het nie eens dat hy in n hoërskool gewees het nie ook nie wat sy “skool”
      kwalifikasies is nie. Sy kwalifikasies is seker dat n bomme kan stel en blankes en hulle kinders kan vermoor daarmee.

      Die land is finansieël in die moeilikheid en val uit mekaar – maar dat die ANC sal leer? Dit is hoekom ek sê – ons moet nie meer doen as net vir ons selfbeskikking werk en verder niks nie – die swartes se onnoselheid is hulle eie grootste vyand wat hulle ten gronde gaan rig – op die nie so langtermyn nie.

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Een van my vriende het so ‘n stel reëls – een van hulle is “incompetence cannot recognize itself”. Ook “Dit is onredelik om te verwag dat die onredelike mens redelik moet optree”

        Beide hierdie is van toepassing op die ANC en ‘n groot deel van hulle volgers – Dit is deel van hulle kultuur om so op te tree en hulle probeer nie doelbewus om ons leed aan te doen nie – dit gebeur maar net. (ek begin al so dink oor die plaasmoorde ook). Hulle is nie by magte/vermoë om die probleem eers raak te sien nie wat nou nog te verstaan en op te los – Dit klink seker baie rassisties maar ek bedoel hierdie met deernis – die spul het hulp nodig en dink alle kritiek teen hulle is negatief bedoel – Jy moet sterk wees om kritiek te kan verdra en jouself verbeter. Ek is bevrees ek sien nie dat hulle kan nie.

        Jy is reg as jy reken dit gaan hulle ondergang beteken – kyk maar vir die res van Afrika as voorbeeld. Ongelukkig is hulle besig om ons saam onder hierdie reuse onverbiddelike wiel in te sleep.

  4. JAVR Avatar
    JAVR

    Vee die moer van die aarde af sodat hulle hom nie aanhoudend in ons kele AFDRUK nie!!! Magtag, het hierdie mense nie breinselle nie? Is dit regtig net rosyne wat daar rond float!

    1. StalinX Avatar
      StalinX

      Nee, net een kokkerot op n drol wat gereeld afmhur, die dat die vinger altyd in die neus is:)

      1. Trippie Avatar
        Trippie

        As die oggend so begin, kan dit net beter – ek het nou lekker gelag !

  5. william Avatar
    william

    Hy word deur die ANC beskou as n struggle held want hy het bomme geplant om apartheid te stop. Hy is n walglike mens met bloed van onskuldige mense aan sy hande. Sy curriculum vitae vergelyk goed met die van Al Capone. Hoe gouer hierdie mulato vrek ,hoe beter vir almal.

  6. Andrea Avatar
    Andrea

    Ek dink hierdie een kry die pos om die hoëes te “beveilig” en nee, ek praat nie van blou ligte nie. Soos hieronder genoem word, daar is sekeres wie nie ondersoek wil/mag word nie!

  7. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Dit gaan al maklikker word om hierdie land weer aan sy wettige inwoners te oorhandig.
    Hoe vrotter die top struktuur, hoe minder magte het hulle.
    Ek juig oor hierdie onnoselheid wat aangaan.
    Wonder wat die liberale pers en mense daarvan dink.

    1. phm6452 Avatar
      phm6452

      “Opposisiepartye,waaronder die Demokratiese Alliansie, Congress of the People en die African Christian Democratic Party, is ontstoke” Klink my hulle is ontsteld – die DA wou hom dalk as “deputy president” nomineer om ‘n paar breinlose witstemme te verseker !

  8. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Hoe meer ek hierdie gevreet sien, hoe meer sien ek uit na die dag dat ons nie meer nodig het om van hulle notisie te neem nie en hoe meer verlang ek na daardie grense en daardie gebiede van ons eie. Kan ons nie maar liewer debat voer oor die wesenlike, nl.ons vryheid en onafhanklikheid nie.

Leave a Reply