John Enoch Powell (1912-1998), ‘n Brit, het in 1937 op die ouderdom van 25 jaar ‘n professor in antieke Grieks aan die Universiteit Sydney in Australië geword. In sy jeug het hy vier digbundels gepubliseer en later boeke oor die klassieke en politiek. Hy het in die Tweede Wêreldoorlog militêre diens vir Brittanje gedoen. Hy
Parysaanval-verdagte aan Franse oorhandig
Die top verdagte in die Parys-aanvalle, Salah Abdeslam, is Woensdag aan Franse owerhede oorhandig, het Belgiese aanklaers bekendgemaak. Abdeslam, ‘n Franse burger van Marokkaanse oorsprong, is sover bekend die laaste oorlewende lid van die terreur-groep wat in November die dood van 130 mense in die Franse hoofstad veroorsaak het. “Binne die raamwerk van die Parys-aanvalle
Al-Sjabaab dood vyf Somaliese weermagsoldate
Al Sjabaab insurgente het die week ‘n militêre basis van die Somaliese weermag aangeval en vyf soldate om die lewe gebring in twee ure se hewige gevegte naby die noordwestelike dorp, Baidoa, het ’n militêre woordvoerder gesê. Die voorval het in die vroeë oggendure plaasgevind. Twaalf soldate is in die aanval gewond. Ses Al Sjabaab-vegters
Wits steeds ‘te wit’: R45m bewillig vir swart akademici
Nadat onlusmakers onlangs aan die Universiteit van die Witwatersrand amok gemaak het en selfs lesingsale afgebrand het, poog die bestuur tans om gemoedere te kalmeer deur meer swart akademici aan te stel. ‘n Woordvoerder van die universiteit, Shirona Patel, het aangekondig dat Wits “11 swart akademici in verskeie fakulteite teen ‘n koste van R3,2 miljoen
Lees verder: Wits steeds ‘te wit’: R45m bewillig vir swart akademici
Wit Afrikanerseuns gaan gedwing word om sokker te speel: sportminister
Die minister van sport, Fikile Mbalula, het vir nog ‘n sportskok gesorg deur die Suid-Afrikaanse sokkerfederasie opdrag te gee om sokker “vinniger op (meesal blanke) model C- en privaatskole aan te bied”. Soos voorheen hier op PRAAG berig is, het Mbalula die sportliggame vir rugby, krieket, netbal en atletiek ‘n sokkerskop in die smoel gegee
Lees verder: Wit Afrikanerseuns gaan gedwing word om sokker te speel: sportminister
ISIS neem vyf dorpe oor
‘n Netwerk aktiviste wat Sirië se konflik moniteer, sê militante van die Islamitiese Staat (ISIS), het vyf dorpe na aan die grens met Turkye ingeneem en Siriese al-Qaeda-rebelle verdryf. Die Britse organisasie, Syrian Observatory for Human Rights, het Woensdag gesê die dorpe is in die Azaz-distrik geleë waar rebelle in beheer van ‘n enklawe met
Grootste Joodse gemeenskap in Europa verwelkom Moslems
‘n Sinagoge in Marseille, Frankryk gaan omskep word in ‘n moskee, wat die demografiese verskuiwings in die Suid-Franse stad weerspieël, het ‘n Joodse leier aan AFP gesê. ‘n Moslem kulturele vereniging, Al Badr, gaan die Or Thora-sinagoge, wat al hoe minder gebruik word deur die Joodse gemeenskap koop, het die stad se Joodse leier Zvi
Lees verder: Grootste Joodse gemeenskap in Europa verwelkom Moslems
Trump looi globaliste oor oorlog en chaos
Die voorloper in die stryd om die benoeming as Republikeinse presidentkandidaat in die VSA, Donald Trump het ‘n striemende aanval op globalisme gedoen. As die tema bekend was, was Trump se ernstige toon nie. Hy het staatgemaak op ‘n teleleser in plaas van om uit die vuis te praat soos gewoonlik. “Ons sal nie meer
Ramallah onthul Mandela-beeld
Dit was ‘n geskiedkundige dag vir die stad van Ramallah in Palestina nádat ‘n ses-meter standbeeld van die voormalige president, Nelson Mandela, onthul is. Die onthulling kom nadat Ramallah se burgemeester, Mousa Hadid, by ‘n gesamentlike nuuskonferensie Johannesburg se burgemeester, Parks Tau, ontmoet het. Tau het gesê die Madibastandbeeld is ‘n “simbool van hoop en
Een beseer na geweld tussen DA, ANC in Durban
Een persoon is beseer toe ondersteuners van die Demokratiese Alliansie en ‘n groep van sowat 40 ANC-ondersteuners gebots nadat ongeveer 1500 mense in Durban Woensdag ‘n DA-saamtrek bygewoon het. Nadere besonderhede is nie beskikbaar nie, maar die provinsiale leier van die DA, Zwakele Mncwango het gesê aan die einde van die byeenkoms in die Welbedacht-gebied
