Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die dood van drie mans in Phillipi-Oos op die Kaapse Vlakte nie. Geweld het uitgebreek nadat oproer oor ‘n gebrek aan dienste glo buite beheer geraak het en twee gemeenskappe mekaar die stryd aangesê het. Die onrus het Woensdag begin en Saterdag in volskaalse geweld tussen
ANC geskok dat Noord-Kaapse speaker aan die brand gesteek is
Die speaker van die ZF Mgcawu-munisipaliteitsdistrik in die Noord-Kaap, Nomakhaya Mjila, is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal nadat sy na bewering aan die brand gesteek deur haar man. Die ANC se mediawoordvoerder Naledi Gaosekwe sê hulle is geskok en hartseer oor die voorval. Noord-Kaapse polisie sê Mjila se man het die huis van
Lees verder: ANC geskok dat Noord-Kaapse speaker aan die brand gesteek is
Plaasaanvallers van Kuruman nog op vrye voet
Die polisie in die Noord-Kaap het nog niemand in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n 64-jarige boer van Kuruman nie. OFM-nuus het verlede week berig dat Christo Kruger Donderdag omstreeks 20:00 deur ‘n gesluite traliehek van ‘n buitedeur in sy plaashuis in die bors geskiet is. Volgens polisiewoordvoerder Sergio Kock was Kruger
Martin Bosma val ANC-terreur in nuwe boek en op TV aan
Martin Bosma, die parlementslid van die Nederlandse Partij voor de Vryheid, het onlangs op die Nederlandse televisie oor sy nuwe boek, Minderheid in eigen land, gepraat en ‘n skerp aanval op Nederlandse steun vir ANC-terreur tydens die tagtigerjare geloods. Hy beskryf die landmyne op plaaspaaie en moorde op “demokraties verkose munisipale raadslede” deur die ANC
Lees verder: Martin Bosma val ANC-terreur in nuwe boek en op TV aan
Dan Roodt: 31 Mei 2015: Om op Republiekdag Engels te voel
Opgedra aan mnr. Clive Derby-Lewis, ‘n Engelse Afrikaner wat ná 21 jaar in die gevangenis sedert Vrydag op mediese parool vrygelaat is. Soos Martin Bosma van die Nederlandse PVV wat vandeesweek ‘n boek oor Afrikaners gepubliseer het, is ek versot op die oranje-blanje-blou vlag, die Prinsevlag. Vier-en-vyftig jaar gelede, op 31 Mei 1961 om presies
Lees verder: Dan Roodt: 31 Mei 2015: Om op Republiekdag Engels te voel
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch (Deel 2): Afrikadag en die minagting van Hendrik Verwoerd
Onlangs is aangekondig dat die bevrydingsteoloog, Nico Koopman, as waarnemende viserektor van die Universiteit Stellenbosch (US) aangestel is (US-webwerf 20 deser). Dit is omdat die topbestuur van die transformerende US nie uit ‘n blanke rektor en uitsluitlik wit mans as viserektore mag bestaan nie. Voorheen is ‘n bruin man en later ‘n blanke vrou as
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch (Deel 1): ‘n Stryd tussen Boer en Bantoe?
My opskrif is na aanleiding van die titel van Christiaan de Wet se boek, Die stryd tussen Boer en Brit (1902). Nelson Mandela het beweer dat sy ANC-kamerade “almal” De Wet se boek gelees het, met die oog op die ANC se guerrilla-oorlogvoering teen die blanke bewind in Suid-Afrika (Niël Barnard, Geheime revolusie, Kaapstad: Tafelberg,
Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch (Deel 1): ‘n Stryd tussen Boer en Bantoe?
Clive-Derby Lewis kry mediese parool na 21 jaar in gevangenis
Mnr. Clive-Derby Lewis, ‘n vorige Suid-Afrikaanse parlementslid wat die Konserwatiewe Party verteenwoordig het, is vandag deur die Pretoriase Hooggeregshof meegedeel dat hy vir mediese parool kwalifiseer. Tot dusver het die ANC-bewind, asook verskeie ministers van korrektiewe dienste, volstrek geweier dat Derby-Lewis vrygelaat word, al is hy reeds in 2008 vir gewone parool en meer onlangs
Lees verder: Clive-Derby Lewis kry mediese parool na 21 jaar in gevangenis
ANC beplan groot aanlyn-ingryping
Die Rolprent- en Publikasieraad het bewerings verwerp dat sy konsepbeleid oor aanlynregulering internetgebruik in Suid-Afrika gaan sensureer. Die Raad sê die voorgestelde regulasies is slegs daarop gemik om te verseker dat kommersiële media nie onwettige materiaal wat pornografie, geweld en haatspraak bevat, publiseer of bevorder nie. Die Raad se bedryfshoof, Sipho Risiba het in Johannesburg
Airbus 330 verloor skielik onverklaarbaar krag
‘n Airbus A330-300 van Singapore Airlines met 180 passasiers en 12 bemanningslede aan boord het tydelik die krag van albei sy enjins verloor terwyl dit Saterdag op ‘n vlug van Singapoer na Sjanghai op ‘n hoogte van 39.000 voet deur ‘n storm gevlieg het. ‘n Woordvoerder van die lugdiens sê die vlieëniers het operasionale prosedures
