Die polisie in Noordwes is op ‘n gereedheidsgrondslag ná ‘n pamflet die rondte gedoen het waarin swart inwoners van Bloemhof aangepor word om met ‘n weeklange wegbly-aksie te begin, het RSG berig. Die wegbly-aksie is daarop gemik om steun te verleen aan mense wat in die hof moet verskyn in verband met diensleweringsbetogings in Maart
Klugtige Basson-verhoor rafel verder uit
Die huidige klugtige “verhoor” van dr Wouter Basson het verder uitgerafel nadat dit aan die lig gekom het dat die voorsitter nie onpartydig is nie. Die regspan vir die chemiese wapenkenner het ‘n hofinterdik verkry om meer inligting oor die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika se sogenaamde klagtes teen Basson. Die Raad het bevestig dat
Sunette Bridges vandag in Kaapse Gelykheidshof oor ‘rassisme’
‘n Skouverhoor soos dit destyds in die Sowjetunie en ander Oos-Europese lande gehou is, begin vandag in die Wes-Kaapse Gelykheidshof waar Sunette Bridges teregstaan op klagtes van “rassisme” en “haatspraak”.Die saak is deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen haar aanhangig gemaak. Volgens die woordvoerder van die kommissie, Isaac Mangena, “ontvang (hulle) reeds jare lank klagtes oor
Lees verder: Sunette Bridges vandag in Kaapse Gelykheidshof oor ‘rassisme’
FW, Gerwel deur Kaapstad vereer
Die twee openbare figure wat die meeste gedoen het om Afrikaners te benadeel, gaan vereer word deur Kaapstad. FW De Klerk gesê hy is ten gunste van die idee dat die straat in Kaapstad na hom vernoem word, solank die straat voorheen ‘n “neutrale” naam gehad het. Die finale besluit berus by die stadsraad, wat
Groot probleme by Medupi-kragstasie
Groot probleme word blykbaar ondervind met Eenheid Ses by die Medupi-kragstasie in Limpopo, het RSG berig. Die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, is intussen versoek om duidelikheid oor die kwessie te gee. Eenheid Ses is veronderstel om sowat 800 megawatt aan die kragnetwerk te lewer. Michael sê egter daar is na bewering ‘n groot
Plaasaanvallers vasgekeer by Bothaville
Die flinke optrede van ‘n plaaswagpatrollie het daarvoor gesorg dat ses swart plaasaanvallers vasgevat is. Die patrollie het ‘n boer se Bantam-bakkie gewaar, waarna die verdagtes te voet in mielielande probeer vlug het op ‘n plaas buite Bothaville. Lede van die plaaswag het die gebied afgesper en ʼn polisiehelikopter het die gebied gefynkam waarna ses
Pretoria-ouers red vyfjarige se lewe
‘n Ma van Pretoria is dankbaar dat ‘n man en twee vroue Saterdag haar vyfjarige kind se lewe by ‘n kinderpartytjie in Lynnwood gered het. Die vrou, wat net as Karen geïdentifiseer wil word, het Sondag aan Rekord gesê haar kind sou waarskynlik dood gewees het, as dit nie vir die flink optrede was nie.
Franse Sosialiste bedel om Moslemstemme
‘n Klimaat van vrees het in Europa posgevat namate duisende inwoners eis dat Moslems die geweld wat ander Moslems pleeg, moet veroordeel. Abdallah Zekri, hoof van Frankryk se nasionale sentrum teen Islamofobie, het gesê in die 48 uur ná die bloedbad is 16 plekke van Islam-aanbidding met brandbomme, geweerskote en varkkoppe aangeval. Die Franse regering
Vonnisoplegging teen Wouter Basson begin
Die vonnisopleggingprosedures in die tugverhoor van die kardioloog, dokter Wouter Basson word vandag in Pretoria voortgesit. Basson is in Desember 2013 skuldig bevind aan onprofessionele optrede na ‘n ses jaar lange ondersoek. Die voorsitter van die etiekkomitee van die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA), prof. Jannie Hugo, het bevind dat Basson internasionale protokolle en
Zelda La Grange en as die Afrikaner sy rug op ander begin keer
Met Zelda La Grange wat nou wonder of Francois Hollande haar in Frankryk sal terugneem (vermoedelik vanweë haar Hugenotevan), kan ek sommer nou vir haar sê: Francois Hollande gee vir jou g’n snars om nie. Trouens, as Franse sosialis gee hy nie eens vir sy eie mense om nie; hoe meer derdewêreldimmigrante in sy land,
Lees verder: Zelda La Grange en as die Afrikaner sy rug op ander begin keer
