Die raaiselagtige donker wolk wat byna twee keer ’n week oor Pretoria-Noord hang, is glo te wyte aan ‘n onwettige aktiwiteit. ‘n See van voertuigbande bedek met wit as, besaai die veld tussen die N4-snelweg en Willem Cruywagenpad met ‘n toksiese reuk wat alomteenwoordig is. Die Rekord berig dat die rookwolk laat-aande tot soms in
Lees verder: Inwoners vertel van donker wolk wat oor Pretoria hang
