Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela het die adjunkminister van Verdediging en Militêre Veterane, Kebby Maphatsoe drie dae gegee om met bewyse vorendag te kom nadat hy beweer het Madonsela is ‘n CIA-spioen. Sy sê indien hy dit nie kan bewys nie, moet hy sy stelling terugtrek en amptelik om verskoning vra. Maphatsoe kan aangekla word
Lees verder: Madonsela daarvan beskuldig dat sy CIA-spioen is
