‘n Smous is doodgeskiet in Pretoria se middestad vir die weiering om sy voorraad aan Tshwane se metropolisie te oorhandig, het die Tshwane Handelaarsforum Donderdag gesê. Die forum se voorsitter, Shoes Maloka het gesê Foster Jan Rivombo is Woensdag doodgeskiet deur ‘n metropolisiebeampte wat sy voorraad appels en piesangs wou konfiskeer . Tshwane metropolisie se woordvoerder
Lees verder: Metropolisie skiet smous in Pretoriase middestad
