Die polisie moes in groot getalle by die Marapong-lokasie in Ellisras (Lephalale) in Limpopo ontplooi word na ‘n skietvoorval. Lede van die polisie se taktiese-reaksie-eenheid en ander polisiebeamptes patrolleer tans die gebied. Twee konstruksiewerkers van Eskom se Medupi-kragstasie is gewond in die skietery. Van die werkers by die kragaanlegkonstruksie het Donderdag weggebly uit vrees vir
Lees verder: Groot polisieteenwoordigheid na skietery by Medupi
