Die familie van die boer van Noordwes wat deur twee Zimbabwiërs vermoor is, is tevrede dat die beskuldigdes deur die Hooggeregshof in Pretoria skuldig bevind is, het RSG berig.
Bismack Dik en Samuel Mabena het die 65-jarige Mauritz Oberholzer in September 2012 op sy plaas buite Brits aangerand en doodgeskiet.
Hulle sal in aanhouding bly tot en met hulle vonnisoplegging op die 24 ste van die maand.
Mabena dien reeds ‘n 43-jaar vonnis uit weens sy rol in die moord op die voormalige bokskampioen, Corrie Sanders.

“Die familie van die boer … wat vermoor is, is tevrede dat die beskuldigdes deur die Hooggeregshof in Pretoria skuldig bevind is, het RSG berig.”
Die ANC-regime se amptelike uitsaaier aan die woord. Die familie van die boer “is tevrede”.
Kan my kwalik indink dat die woord “tevrede” in enige verband hoegenaamd in ‘n berig oor sulke tereur tuishoort. Lekker massa-hipnose. Intussen sluip dit voort met die moord op die Afrikanervolk.
alleen vanuit een pot van zelftevredenheid van een schrikbewind kan zo’n term in deze gebruikt, Boer Noorsman. Vanuit ‘gedane zaken nemen geen keer’ kan een geamputeerde familie, hopend op het dan beste, niet anders dan opgaan in het proces.
We zullen maar niet naar volledige materiële schadevergoeding toedenken en de tekortschietende rol van deze staat waar het preventie van deze ‘normale misdaad’ betreft.
Een vermoorde persoon zelf, in dit geval wijlen de heer Oberholzer, kan in elke geval moeilijk ontevredenheid over de ‘normale’ bureaucratische verwerking kenbaar maken.