Jared Taylor is aan Praag-lesers bekend as die outeur van White identity: racial consciousness in the 21st century (2011). Hy is ook die redakteur van die webtydskrif American Renaissance. Taylor skryf gesaghebbend oor rasse-aangeleenthede. Hy erken dat sy kennis grootliks op studeerkamerinligting gegrond is. Ten einde ‘n groter mate van balans te verskaf, bestaan sy
Watter Afrikanerbeeld?
Ek meen Brakpan en Danville is sinoniem met “Afrikaners”, sover dit die buiteland aangaan
Ek meen Brakpan en Danville is sinoniem met “Afrikaners”, sover dit die buiteland aangaan
Geen geregtigheid vir slagoffer sê Burry Stander se ma
Die saak oor die dood van die Olimpiese fietsryer Burry Stander is in die Port Shepstone landdroshof tot Maandag verdaag. Die aangeklaagde het uitstel gevra sodat hy befondsing vir sy regsverteenwoordiger kan bekom, het RSG berig. Die taxibestuurder Njabulo Nyawose se prokureur het versoek dat die verhoor vir twee maande uitgestel word sodat Nyawose finansiering kan
Lees verder: Geen geregtigheid vir slagoffer sê Burry Stander se ma
Plaasmoordenaar kry 30 jaar
‘n Swart plaasmoordenaar is Donderdag in die rondgaande hof in Nelspruit, Mpumalanga tot 30 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy daaraan skuldig bevind is dat hy ʼn bejaarde boer met ʼn hamer doodgeslaan het. Welcome Zenzele Bulunga het skuldig gepleit op aanklag van moord, roof en die besit van ʼn ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Hy is
Plaasaanvallers op ‘wenk’ van Valke vasgetrek
Agt swart mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op Willie Janse van Rensburg (72) van Odendaalsrus in die Vrystaat. Kapt. Stephen Thakeng, woordvoerder van die polisie, het gesê vier verdagtes is Dinsdag in hegtenis geneem en die ander vier is Woensdag vasgetrek. Die arrestasies volg glo nadat die Valke ‘n “wenk”
Twee joernaliste by gevangenis gevang
Twee Indiër-joernaliste is oor die naweek by die Westville-gevangenis in Durban in hegtenis geneem nadat hulle hulself glo voorgedoen het as familielede. Taschica Ramlackan en Suthentira Kaissri wou onder dié voorwendsel met een van die gevangenes ‘n onderhoud voer. “Die joernaliste se name en publikasie vir wie hulle werk gaan nie in die stadium bekend gemaak word
Skikking vir orde in parlement verder onderhandel
Die verslag van die Parlement se Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte wat strafmaatreëls teen 20 Parlementslede van die EFF aanbeveel, is amptelik deur die Nasionale Vergadering opgeskort. Dit volg na bykans sewe uur se onderhandelinge tussen die opposisiepartye en die ANC. Die ANC het vroeër weer die kwessie op die ordelys geplaas. Die ANC het
Lees verder: Skikking vir orde in parlement verder onderhandel
Zimbabwiërs moet teen jaareinde nuwe permitte vir SA hê
Volgens die minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba is byna tweederdes van Zimbabwiërs se nuwe werkspermitte toegestaan. Hy sê byna ‘n kwartmiljoen Zimbabwiërs moet teen die einde van die jaar aansoek doen vir dié permit. Van die burgers van die buurland wat in Suid-Afrika werk en wat permitte as deel van ‘n vorige buitengewone bedeling toegestaan is,
Lees verder: Zimbabwiërs moet teen jaareinde nuwe permitte vir SA hê
Opod se administrasie knars tot stilstand onder McBride
Sedert Opod se uitvoerende direkteur, Robert McBride, se aanstelling, het die direktoraat se administrasie blykbaar tot stiltand gekom. Die direktoraat ondersoek klagtes van wangedrag van die polisie en gee aanbevelings waaraan die SAPD moet voldoen binne 30 dae. Wetgewing vereis dat die SAPD die minister die polisie in kennis moet stel en ‘n bewys moet indien
Lees verder: Opod se administrasie knars tot stilstand onder McBride
Chaos in Gautengse wetgewer
Chaos het Dinsdag in die Gautengse wetgewer geheers, soortgelyk aan wat verlede week in die parlement afgespeel het, het The Star Woensdag berig. Die dagblad berig dat lede van die ANC en EFF mekaar beledig en vulgêre uitlatings toegesnou het tydens ʼn amptelike sitting van die wetgewer. Mandiso Mashego, EFF-lid, het na die ANC as die
