Die Britse outeur George Orwell (Eric Arthur Blair, 1903-1950) het met veral twee romans bekendheid verwerf: Animal Farm (1945) en Nineteen Eighty-Four (1949). In die Spaanse Burgeroorlog (1936-1939) het hy aan die kant van die Republikeine teen Francisco Franco se Nasionaliste geveg. Hy het daaroor in Homage to Catalonia (1938) geskryf. Die Republikeine word met
Lees verder: Leon Lemmer: Die nuwe Suid-Afrika as George Orwell se ‘Animal Farm’
