‘n Swaar polisieteenwoordigheid op Etwatwa en Daveyton aan die Oos-Rand sal na verwagting verseker dat onderrig sonder probleme kan voortgaan wanneer die skole vir die vierde kwartaal heropen, het RSG berig. Dit volg na voorvalle van boendoegeregtigheid deur woedende lede van die gemeenskap wat ‘n plaaslike bende aangeval het wat na bewering die gemeenskap van
‘Historiese boere’ iets van die verlede sê Piet Kopdoek
Piet Croucamp het tydens die 69ste kongres van die Namibië Landbou-unie (NLU) dié naweek aan produsente gesê, “historiese boere” is iets van die verlede. Die Namibiese vleisbedryf is glo in die moeilikheid. Volgens mnr. Mecki Schneider, voorsitter van die Lewendehaweprodusente-organisasie (LPO), het die winsgewindheid van beesboerdery sedert 2006 met 40% gedaal. Croucamp is ondermeer die
Lees verder: ‘Historiese boere’ iets van die verlede sê Piet Kopdoek
Karel Combrinck: Die molslang en die muise
Weereens die media. Net eers ‘n bietjie wysgerigheid : Media is die latynse meervoudvorm vir medium, wat beteken middel, d.w.s. ‘n middel of instrument om ‘n doel te bereik. Ons gebruik die woord media deesdae met verwysing na kommunikasiemiddele. Die kommunikasiemiddele waarvan ons praat, is die gedrukte pers, die radio, die televisie, die rolprent en dan die
Polisie waarsku motoriste oor klipgooiers in Witkoppenweg
Die Johannesburgse Metro Polisie het motoriste versoek om Witkoppenweg in Kya Sand te vermy en gesê dit is nie veilig nie. ‘n Woordvoerder Wayne Minnaar het gesê sowat 200 oproeriges het versamel by Riverbend Road en met rotse die pad versper. Hulle sal na verwagting opmars na die plaaslike regering om 09:00 Maandagoggend ter oorhandiging
Lees verder: Polisie waarsku motoriste oor klipgooiers in Witkoppenweg
ANC sê Internasionale Strafhof is die pad byster
Die ANC se Nasionale Hoofraad het besluit dat die regering sy lidmaatskap van die Internasionale Strafhof moet onttrek omdat die hof die pad byster is. Betrekkige tussen Suid-Afrika en die hof is op sy laagste vlak nadat die regering nie ‘n hofbevel afgedwing het om die president van Soedan, Omar al-Basjir in hegtenis te neem
Lees verder: ANC sê Internasionale Strafhof is die pad byster
Grondoordrag: Landbou-organisasies koop in
Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming het Sondag verklaar dat die ANC die oordrag van wit grond as beleid aanvaar het en reeds toepas met die seën van landbou-organisasies. Daarvolgens moet wit boere die helfte van hul plaas met hul werkers deel. Dit is amptelik deur die ANC as beleid aanvaar, het Nkwinti,
Steve sing Die Stem by Aardklop
Steve Hofmeyr het Vrydagaand Die Stem uit volle bors by Aardklop in Potchefstroom gesing, wat tot luide toejuiging gelei het. Die waarderende gehoor het hand op die bors saamgesing. Hofmeyr het nie die laaste versreëls gesing nie, maar sy gehoor het die feesterrein laat weergalm met die slot. Hofmeyr het voor sy optrede aan PRAAG
Kerkgangers vertrap mekaar in Pretoria
‘n Kerkdiens in Pretoria het in chaos geëindig toe byna 40 swart kerkgangers vertrap is tydens ‘n stormloop. Die veertig is Sondagoggend beseer by die Tshwane Events Centre toe ‘n skare vorentoe gebeur het om toegang tot die perseel te kry. ER24 se woordvoerder Werner Vermaak het gesê kort voor 08:00 is paramedici en ander
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Oorverligte rugkrappery en ‘n linkse kattegeveg
Blankheid, mans en Afrikaans is drie kenmerke wat ongewenstheid in die nuwe Suid-Afrika definieer. Daardie drie was kenmerkend van die Universiteit Stellenbosch (US) van weleer. Dit is wat die ou US in die oë van linkse elemente verwerplik maak. Dit is daardie drie kenmerke wat transformering tot verswarting, vroue en Engels aandryf. Dit is egter
Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Oorverligte rugkrappery en ‘n linkse kattegeveg
Rwanda verwerp derde termyn vir Kagame
Rwanda se hooggeregshof het dié week ‘n aansoek om grondwetlike wysigings verwerp om pres. Paul Kagame toe te laat om vir ‘n derde presidentstermyn te staan. “Enige artikel kan gewysig word,” het hoofregter Sam Rugege gesê toe hy die saak, wat deur die Demokratiese Groen Party gebring is, van die rol geskrap het. “Die petisie
