EU moedig VSA aan om bande met Kuba te herstel

  Die Kubaanse regering sê hy hoop die VSA gaan die voorbeeld van die Europese Unie volg, nadat die EU vroeër aangekondig het dat onderhandelinge met die doel om verhoudings met die eiland te herstel, binnekort sal begin. In die afgelope maande het Nederland die inisiatief geneem om te druk vir ‘n “nuwe fase” in

Lees verder: EU moedig VSA aan om bande met Kuba te herstel

Hoekom die DA en VF+ verkeerd is

deur Johann Theron Die gereelde Gallup-verslag ondersoek die stand van werknemerdeelname wêreldwyd. Die jongste verslag van 2013 wys dat ekonomiese groei nie vinnig genoeg is nie en dat hoë werkloosheid in hierdie lande (insluitend SA) tot rewolusie kan lei. Die verslag is soos altyd gemik op sakeleiers, maar dit is vanselfspreken dat daar  invloed op

Lees verder: Hoekom die DA en VF+ verkeerd is

‘n Politieke genie sonder gelyke

Deur Madelein Jacobs Die afgelope paar maande het veral Naarperskoerante se Afrikaanse skrywers en redakteurs, elke dag die einde van staatspresident Jacob Zuma aangekondig. Maar met die tradisionele Zoeloe van Nkandla se onlangse staatsrede in Naarpers se Kaapstad, het Jacob Zuma se aansien en mag net verder vermeerder. Vir die Zoeloebevolking van Kwazulu-Natal, lyk Jacob

Lees verder: ‘n Politieke genie sonder gelyke

DA-lid belaster voormalige dienspligtiges in Naarpers se Prawda

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Boetman is vanoggend die bliksem in. Dis Boetman se eie skuld, want hy behoort teen dié tyd beter te weet as om die Afrikaanse weergawe van Prawda, Beeld, te lees. Die gewone leuens en propaganda wat in Naarpers se publikasies verskyn, gewaarborg is

Lees verder: DA-lid belaster voormalige dienspligtiges in Naarpers se Prawda

Midmarswemmer se lyk gevind

Die lyk van die man wat Saterdag gedurende die Midmar-myl in Howick, KwaZulu-Natal, vermis geraak het, is Donderdagmiddag gevind. Geen sigbare besering was aan Thabo van Straten (43) se lyk wat dadelik ‘n leidraad kon verskaf tot die oorsaak van sy dood nie. Van Straten is positief uitgeken aan die resies se registrasiebesonderhede op sy swemklere.

Lees verder: Midmarswemmer se lyk gevind

EU-president boor ‘n aar raak oor Joodse water

Die Israelse media is in rep en roer nadat die president van die Europese parlement Israel se waterbeleid bespreek het. Die president, Martin Schulz, het na die Jode se waterverbruik verwys wat vier keer meer water as die Palestyne kry. “Hoe kan dit wees dat ‘n Israeliese persoon 70 liter water per dag kan gebruik, maar

Lees verder: EU-president boor ‘n aar raak oor Joodse water

Staatsrede fokus op protes, myne

President Jacob Zuma het in sy staatsrede sy kommer uitgespreek oor geweld by protesoptogte. Die president het ook gesê dat meer gedoen moet word om te verseker dat munisipale werkers beter gekwalifiseer is. Hy het gesê werk behoort nie aan onbekwame mense gegee te word nie. Alhoewel die reg om te betoog ‘n demokratiese een is,

Lees verder: Staatsrede fokus op protes, myne

Aanloopbaan by Lanseria gesluit na ongeluk

‘n Aanloopbaan by die Lanseria-lughawe, noord van Johannesburg, moes tydelik gesluit word nadat die wiele van ‘n vliegtuig se onderstel ingevou het. ‘n Woordvoerder vir Lanseria, Claudette Vianello sê daar was vier mense in die vliegtuig, maar niemand is beseer tydens die voorval nie. Sy sê die wiele het voor landing wel uitgekom, maar toe

Lees verder: Aanloopbaan by Lanseria gesluit na ongeluk

Wildbedryf boer vooruit

‘n Belegging in wildboerdery kan dié van eiendom en die Johannesburgse aandele-indeks oortref, sê wildboere. Wildboerdery sal na verwagting in die nabye toekoms die plaaslike boerderybedryf oorheers. ‘n Ekonoom in die wildbedryf, Flippie Cloete, het by ‘n boerdedag op Klippan naby Mahikeng in Noordwes uitgewei oor die ekonomiese lewensvatbaarheid van dié soort boerdery. Cloete sê

Lees verder: Wildbedryf boer vooruit