Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe het gister gesê die party word nie bedreig deur die opkoms van die Economic Freedom Fighters (EFF) op Suid-Afrika se politieke toneel nie. Mantashe het die EFF as net nog ‘n party bestempel. Hy het verwys na die nuwe beweging as die Ekonomiese Vryheidsfront, en het gesê dit is
EU plaas Hezbollah militêre vleuel op terreurlys
Die Europese Unie (EU) het die militêre vleuel van die Libanese groep Hezbollah Maandag op sy terreurlys geplaas. Die EU se 28 ministers van buitelandse sake het die besluit eenparig ondersteun tydens die unie se maandelikse vergadering. Europese Unie ministers van buitelandse sake se vergadering in Brussel het ‘n einde aan maande se geredekawel oor
Lees verder: EU plaas Hezbollah militêre vleuel op terreurlys
Stakende werkers is Sasolburg se nagmerrie
“Die stert is besig om die hond te swaai, alhoewel die hond reeds dood is,” sê die Vryheidsfront Plus se raadslid in die plaaslike munisipaliteit, Theo du Toit. Dit is bekend dat die werknemers van Metsimaholo-munisipaliteit herhaaldelik gestaak het en die dorpe verwoes deur geboue te beskadig en brand te stig. Die betalingskantoor in Sasolburg
Dettol van die rakke onttrek
Die ontsmettingsmiddel Dettol en Domestos Extended Germ Kill is van die rakke onttrek omdat dit ‘n gesondheidsrisiko inhou vir verbruikers, het Nasionale Reguleerder vir Verpligte Standaarde (NRCS) Dinsdag gesê. Thomas Madzivhe van die NRCS het bevestig dat die Dettol Disinfectant Liquid, wat van die Verenigde Koninkryk ingevoer is, van die rakke onttrek is omdat die
Of Good Report: Entartete Kunst
deur Manfred Delport Enkele jare gelede is die rolprent Lolita, gebaseer op die roman van die Rus Wladimir Nabokov, in kunsrolprentteaters in Suid-Afrika vertoon. Die rolprent asook die boek handel oor die seksuele verhouding tussen ‘n twaalfjarige meisie en haar onderwyser. Die onderwyser trou met die dogtertjie se ma, omdat hy ‘n seksuele fantasie oor
Hansie Cronjé se saak weer opgerakel
Indiese polisie het aanklagte teen verskeie beroepswedders voorberei 13 jaar ná ‘n wedstryd-skandaal wat die gewese Suid-Afrikaanse krieketkaptein, Hansie Cronjé, uitgesonder het, het ‘n polisie-bron gesê. Polisie in Nieu-Delhi het ‘n “gedetailleerde klagstaat” teen vyf beroepswedders voorberei, het die bron gesê. Die optrede kom nadat Delhi se polisiehoof Neeraj Kumar aan plaaslike media gesê dat
Cameron se anti-porno-filters problematies
Die Britse premier David Cameron se plan om internetpornografie te verbied, is onder verdenking nadat hy voorgestel dat kaal vroue soos dié wat op The Sun se bladsy drie verskyn, nog steeds toeganklik sal wees aanlyn. Sommige kritici het Cameron van skynheiligheid beskuldig. Die Eerste Minister het ‘n groot toespraak uitgestel om ‘n reeks hervormings
Voorvadergrafte vertraag Wildekus-tolpad
Die voorgestelde Wildekus-tolpad in die Pondoland-streek in die Oos-Kaap kan weens voorvadergrafte op die beplande roete die wind van voor kry. Tradisionele leiers by Amadiba in Bizana sê hulle het nog nie ‘n omvattende ooreenkoms met die Nasionale Padagentskap Sanral bereik oor die moontlike opgrawing van die grafte nie. Groot dele van die kusgebied van
Uiters gevaarlike vrag gif vermis
Die Gautengse polisie het bekendgemaak dat ‘n vragmotor, wat uiters gevaarlike materiaal vervoer, Vrydag by Halfweghuis in Midrand gekaap is. Die vragmotor het kalium-sianied vervoer. Die chemikalieë word onder meer in goudmyne gebruik en was na die Suid-Afrikaanse Munt onderweg. Volgens die polisie het die opsporingsmaatskappy by Marlboro in Johannesburg kontak met die voertuig verloor.
Tlokwe-aansoek oor ANC-burgemeester vandag
Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria sal Dinsdag ‘n aansoek deur die ANC aanhoor om die burgemeester van Tlokwe, Maphetle Maphetle, wat uit sy amp verwyder is, ongeldig te verklaar. Die ANC wil ook ‘n raadsvergadering, waartydens die DA-raadslid, Annette Combrink as burgemeester ingestem is, nietig laat verklaar. Die ANC erken Combrink nie as burgemeester nie
