Vavi tier oor polisieflaters na dood van familielid

Die geskorste hoofsekretaris van Cosatu, Zwelinzima Vavi het by die Khayelitsha Kommissie van Ondersoek na die polisie Maandag gesê hy is siedend oor polisieflaters. Vavi, wat soos Mandela aangetrek was vir die geleentheid, sê hy kon sy woede skaars beteuel weens ‘n reeks van beweerde polisieflaters na sy suster se kleinkind in die lokasie vermoor is.

Lees verder: Vavi tier oor polisieflaters na dood van familielid

Multikulti-kruisvaart bots uiteindelik met Engels

Coke se multikulti-kruisvaart het dié naweek uiteindelik tot ‘n etniese uitbarsting in hul tuisland gelei. Die Amerikaanse Superbowl, ‘n groot nasionale sportgeleentheid, se advertensies is dikwels die onderwerp van omstredenheid, gewoonlik vir hul seksuele inhoud. Hierdie jaar was daar weer ‘n swart sanger wat minderjarige seks aangeprys het en kenners het voor die byeenkoms gewaarsku

Lees verder: Multikulti-kruisvaart bots uiteindelik met Engels

Swart studente raak gewelddadig oor hulpgeldtekort

Die uitvoerende hoof van die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema, NSFAS, Msulwa Daca, sê hulle beskik nie oor die nodige begroting om alle studente van hulp te wees nie. Dié uitspraak kom nadat swart studente gewelddadig geraak het oor ‘n tekort aan hulpgeld. Hy sê hoewel die fonds aangevul is, is dit steeds nie genoeg om

Lees verder: Swart studente raak gewelddadig oor hulpgeldtekort

Medupi: Swart woonbuurt in oproer oor afleggings

Inwoners van die swart woonbuurt Ga-Seleka by Ellisras (Lephalale) in Limpopo het oproerig geraak oor afleggings by die Medupi-kragstasie. Hulle het met geweldadige protesoptrede begin teen die ontslag van werkers by die aanleg. Die polisie is tans in die gebied ontplooi. Die kragstasie nader uiteindelik voltooiing nadat die werk weens arbeidsonrus maande lank gesloer het.

Lees verder: Medupi: Swart woonbuurt in oproer oor afleggings

ANC verwelkom DA-optog na Luthulihuis

Die ANC het die Johannesburgse landdroshof se besluit om toestemming aan die DA te gee om ‘n optog na sy hoofkwartier – Luthulihuis – te hou, verwelkom. Die DA sou die optog vandag gehou het, maar het besluit om dit tot aanstaande week uit te stel. Dit volg omrede die DA ‘n uitgerekte regstryd met

Lees verder: ANC verwelkom DA-optog na Luthulihuis

Petrolprys kan verder klim waarsku AA

Die petrolprys kan verder klim, het die Automobiel Assosiasie gewaarsku. Die pryse van alle grade petrol sal Woensdag met 39 sent per liter styg, en nog ‘n styging word aan die einde van die maand verwag. Die president van die Reserwebank, Gill Marcus, het verlede week gesê die swak rand wisselkoers het die petrolprys negatief

Lees verder: Petrolprys kan verder klim waarsku AA

Taxi’s ruk op teen e-tol

Die Nasionale Taxivereniging sê hoewel dit jammer is dat duisende pendelaars gister sonder vervoer was, was dit nodig vir die vereniging om sulke stappe te doen. Die vereniging het na die Departement van Vervoer in Pretoria opgeruk om ‘n memorandum van eise te oorhandig. Onder die eise is dat die regering sy belofte gestand doen

Lees verder: Taxi’s ruk op teen e-tol

Winnie sonder ‘n sent

Nelson Mandela se tweede vrou, Winnie Madikizela-Mandela het nie ‘n sent ontvang van die voormalige staatshoof nie. Madikizela-Mandela en Mandela is geskei in 1996 na ‘n huwelik van 38 jaar. Madikizela-Mandela het na bewering R20 miljoen, die helfte van Mandela se bates, geëis met die egskeiding, maar haar eis was onsuksesvol. Die anti-apartheidsveteraan is heeltemal oorgesien

Lees verder: Winnie sonder ‘n sent

Mampie wou nie by DA aansluit nie

Dr. Mamphela Aletta Ramphele het Maandag gesê die samewerking tussen die Demokratiese Alliansie (DA) en Agang SA het weens partypolitiek gesneuwel. Sy het ook gesê die ineenstorting van die koalisie tussen die twee partye is hul albei se fout. Ramphele kan volgens die DA se grondwet nie staan as die presidensiële kandidaat tensy sy ‘n

Lees verder: Mampie wou nie by DA aansluit nie