Swart studente raak gewelddadig oor hulpgeldtekort

tutDie uitvoerende hoof van die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema, NSFAS, Msulwa Daca, sê hulle beskik nie oor die nodige begroting om alle studente van hulp te wees nie.

Dié uitspraak kom nadat swart studente gewelddadig geraak het oor ‘n tekort aan hulpgeld.

Hy sê hoewel die fonds aangevul is, is dit steeds nie genoeg om al die studente te help wat aansoek gedoen het nie.

Die fonds het van R3,1 miljard in 2009 tot R9,7 miljard in 2014 gegroei.

Daca sê selfs privaatinstansies is reeds genader vir bydraes tot studentehulp.

‘n Vlaag studentebetogings by tersiêre instellings, hoofsaaklik oor befondsing, het op plekke tot geweld gelei. Weens die geweld is veiligheid by talle kampusse opgeskerp en die registrasieperiode vir aansoeke is verleng.

Die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, het ontevrede studente gemaan om eerder met die universiteit se bestuur in gesprek te tree, as om gewelddadig te raak.

Nzimande het die Durbanse Universiteit van Tegnologie besoek om met die bestuur en studenteverteenwoordigers te praat om hulle verskille te probeer bylê.

Lesings is verlede week onbepaald opgeskort nadat die studentebetogings daar in geweld ontaard het.

Die oproer by Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) het bedaar en kampusse sal weer heropen hierdie week, het die instelling Maandag gesê.

Klasse sal na verwagting voortgaan Woensdag, nadat oproerige studente verlede week geskors is, het Willa de Ruyter, woordvoerder, gesê.

Nzimande het studente ook gewaarsku om hulle daarvan te weerhou om lesings te ontwrig en universiteitseiendom te beskadig.

26 thoughts on “Swart studente raak gewelddadig oor hulpgeldtekort”

  1. Maar hoe dan anders, die geweld is in die gene – dis mos hul “reg” om te betoog – mhur mekaar, verwoes alles en breek verder af – dan eers sal die spul besef dis ‘n voorreg om ‘n beurs te ontvang, maar dan gaan dit straks te laat wees.

    1. Die rede hoekom hulle so optree oor die beurse is omdat baie van daardie geld gebruik word om hulle families te onderhou – dit is hoekom daar baie kere nie studenterekeninge betaal is nie ten spyte van die beurse. Beurse van maatskappye het baiekeer voorwaardes dat ‘n student moet deurkom om verder die beurs te ontvang – dit is altyd groot konsternasie as so ‘n persoon dan nou ‘n vak (of ses) sou pluk. Ek is deeltyds by die akademie betrokke en die goed wat mens daar sien maak jou hare op jou kop rys.

      1. Dosent by UJ ( mens beledig die naam RAU as jy dit huidiglik t.o.v. van dié instansie gebruik ) sê dis lankal nie meer n universiteit nie . Eerder n soort hoërskool . Soos my eertydse Duits dosent opgemerk het : ” Ek gee nou tussen die ruines klas “.

        1. Ek was so ‘n rukkie gelede by UJ om iemand te gaan sien. Ek moes toe ‘n draai loop en het hande vol toerusting. Die badkamer het so ‘n nou drukgang by die ingang voor jy by die deur uitkom. Ek was besig om uit te loop en toe ek die deur oopmaak is daar 4 SierraMikes wat wil inkom. Met my pakaas kan ek nie ritereer nie en een van die SierraMikes besluit to hulle wil inkom terwyll ek in die deur staan. (Ek is redelik lank en breed genoeg om ‘n deur vol te staan.) Sal die klein klits nie bo-oor of deur my probeer loop nie. (Ek het dit sien kom aangesien die vier maatjies mekaar eers so bekyk het voor die insident) Nodeloos om te sê as Mohammed in die berg vasloop stamp Mohammed sy kop maar die berg kom niks oor nie. Die gelag het gou gestop to ek bo-oor die ongepoetste klein vark loop.

    2. Hulle is so gewoond ALLES IS VERNIET, dat hulle nie in hulle doppe kan inkom dat iemand al die jare moes betaal sodat hulle ALLES VERNIET kan kry nie! Brand af! Op hierdie stadium van die geveg doen jy net jouself kort so who cares! Ons wittes kry in elk geval nie werk nie al het ons die HOOGSTE kwalifikasie wat mens kan kry!

    1. Ek hoor die een Makatees het sommer op dag twee ‘n haatbrief op ‘n universiteit se webportaal gelos omdat hy nie ‘n koeking clue het wat in sy kursus aangaan nie. Dis nie sy skuld dat hy onnosel is nie. Wat seker waar is. Hy is so dom en lelik gebore. Maar dis ook nie my skuld nie. Ek wonder net wanneer gaan die Jode wat hulle so aanhits begin betaal vir hierdie partytjie?

  2. In my tyd as jy nie ‘n beurs gekry het nie en die ouers kon dit nie bekostig het nie, jammer. ‘n Werk loop soek en deeltyds maar studeer. Hierdie hooligans kry te maklik, dis hoekom hulle, hulle hele lewe “demand” en as hulle nie hulle sin kry nie dan gaan dit so.

    1. Dit is so WIlly, ek het ‘n vriend wat saans as sekuriteitswag gewerk het terwyl hy ingenieurswese gestudeer het. My eie pa het maar deeltyds gestudeer en eers klaargemaak toe ek ‘n laaitie van 5 was –
      Die spul wil net hê en is nie bereid om plan te maak en vir iets te werk nie. DIT is hoekom hulle altyd agtergeblewe sal wees al vat hulle alles wat ons het.
      Ons sal weer voorbegin en oor ‘n generasie of twee sal ons hulle weer ver voor wees.

      1. Ek het my weermag-soldy en my ‘danger pay’ so-te-sê alles gespaar en het Ingenieurswese met daardie geld aangepak. Na die 1e jaar kon ek uit meer as een beurs kies. Dit was my plan A – ek het nog ander planne gehad, maar plan A het gelukkig gewerk.

        Vir my kinders se studies het ek reeds geld gespaar – ek verwag geen ‘hand-outs’ nie en my kinders sal gaan leer met dieselfde verwagting. Dit is die manier van die Westerling – buig-of-bars – maar vorentoe sal ons vorentoe.

        1. En so sal jy graad kry. Hierdie mahala vir die lot het nog nooit gewerk nie. Hulle wil net meer en meer hê. Het ons nie ‘n klein bietjie bygedra tot daardie gewoonte deur te gee wanneer hulle met ‘n bakhand staan: Christmas miesie? Christmas baas? Sommer vir wildvreemdes hier naby Kersfees. Vir ‘n hele paar jaar is ek ‘n droë fontein vir hulle.

          1. Hier stem ek met jou saam! Ek sê nou vir hulle “aikona, democracy, jy gee vir my en ek gee vir jou, anders voetsek”

Maak 'n opvolg-bydrae