Die Nasionale Taxivereniging sê hoewel dit jammer is dat duisende pendelaars gister sonder vervoer was, was dit nodig vir die vereniging om sulke stappe te doen.
Die vereniging het na die Departement van Vervoer in Pretoria opgeruk om ‘n memorandum van eise te oorhandig.
Onder die eise is dat die regering sy belofte gestand doen om taxi’s van e-tol vry te stel.
Taxi-operateurs voer aan dat hulle sedert die inwerkingtreding van die e-tolstelsel in Desember verlede jaar rekeninge van tussen 20- duisend en 40-duisend rand gekry het.
Die vereniging se hoofsekretaris, Alpheus Mlalazi, sê alles sal na verwagting vandag weer na normaal terugkeer. – RSG

Ek kan nie verstaan dat dié wat teen die e-tolstelsel opruk hulle griewe na die snelwee neem nie. Ek wat ook teen die hele e-tolstelsel is word verontrief deur hulle aksies.
Hoekom nie opruk na Dipuo Peters en hulle misnoë daar uit te druk waar sy lekker veilig in ‘n kantoor sit, weet nugter.
En soos gewoonlik, of liewers, soos die donker volk nou maar een maal is, diegene wie nie saam wou “opruk” nie, het weer hul gatte “opgeruk” en die ander gedreig. Verder is my kop te plat om te verstaan waarom hulle hulself die reg toe-eien om vrygestel te word van die e-tol stelsel – verstaan my mooi, ek steun nie die e-tol stelsel nie – maar taxi-bestuurders en die spul sardientjies daarbinne moet maar oor dieselfde kam geskeer word as enige ander padgebruiker.
Ek hoor hulle het taxi’s op die snelweë gestop gister wat wel gery het en die taxi bestuurders DIK getik!
Op grond waarvan word hulle vrygestel ??? Hulle word betaal vir die diens wat hulle lewer, en dan word hulle brandstof ook gesubsidieer.
Al wat hulle reggekry het was om almal se lewens te versuur. Plaas hulle iets daadwerkliks doen en die tolhekke gaan afbreek.
E-trol is ‘n welvaartsbelasting (hulle dink ons is ryk – ha ha).
Wat het geword van die “verbruiker betaal” beginsel wat hulle so voorstaan? Die taxis gebruik mos ook die pad hulle kan mos ook betaal.
Was hierdie optog nie nog een van hulle oefeninge om te sien hoe suksesvol hulle die paaie kan beheer nie? Ek dink Eric het nou die dag so iets genoem.
vir die wat weet wat regtig hier aangaan….. die donkeres betaal nie en geen skuld invorderaar gaan dit in die townships waag nie. Die meeste van die Taxi’s behoort aan regerings lui of is dit nou lui regering, hoe dit ook al sy,dit is een en die selfde.
Hoeveel van hulle het al n faktuur ontvang?? nee wat die opstande was weereens n oefening……. hou dop, Vavi se “ring of fire”
… presies, net soos wat GEEN Tshwane meterleser in enige “township” kan of wil ingaan omdat hulle aangerand word. So skep die spul gratis water en elektrisiteit, totdat alle wonings toegerus gaan wees met die voorafbetaalde meters wat reeds deur Tshwane in werking gestel is. Dit gaan egter nog ‘n geruime tyd neem voordat elke huishouding toegerus is daarmee.
Hau