Die geskorste hoofsekretaris van Cosatu, Zwelinzima Vavi het by die Khayelitsha Kommissie van Ondersoek na die polisie Maandag gesê hy is siedend oor polisieflaters. Vavi, wat soos Mandela aangetrek was vir die geleentheid, sê hy kon sy woede skaars beteuel weens ‘n reeks van beweerde polisieflaters na sy suster se kleinkind in die lokasie vermoor is.
Lees verder: Vavi tier oor polisieflaters na dood van familielid
