VF Plus veroordeel plaasmoord in Bonnievale

Besonderhede oor ʼn plaasaanval hierdie week in Bonnievale in die Wes-Kaap is ontstellend, maar terselfdertyd ook tekenend van die verskuiwing van die verskynsel van plaasaanvalle na die Wes-Kaap waar dit voorheen haas onbekend was. In die voorval Maandag op die plaas Kapteinsdrif naby Bonnievale, is mnr. Tool Wessels (55) vermoor en sy vrou, Liezel, erg

Lees verder: VF Plus veroordeel plaasmoord in Bonnievale

Leon Lemmer: RW Johnson: Die nuwe Suid-Afrika, ‘n nagmerrie

Dit is moeilik, selfs onmoontlik, om ‘n lys saam te stel van die verliese wat Suid-Afrikaners sedert 1994 gely het. Uit die blanke oogpunt is die verlies van ‘n gemeenskapslewe een van die sake wat my die meeste hinder. Daar was pragtige stede en dorpe met ‘n Europese atmosfeer. Die plattelandse dorpe het hoofsaaklik Afrikanersakeondernemings

Lees verder: Leon Lemmer: RW Johnson: Die nuwe Suid-Afrika, ‘n nagmerrie

Suidpunt: Terug na die Nordiese volkere!

Ek moes my rubriek heeltemal oorskryf. Aanvanklik wou ek voorstel dat ons kleiner taaltjies soos Skots-Gaelies leer, om verskeie redes, maar het vanoggend besef ek probeer, globalisties beskou, sand aan ‘n Arabier verkoop. Selfs al sou Afrikaans heeltemal uitsterf, so het ek geredeneer, of slegs 300 000 sprekers oorhê, of selfs 300, gaan jy steeds

Lees verder: Suidpunt: Terug na die Nordiese volkere!

Leon Lemmer: Wannie Carstens: Die hibridisering van Afrikaans en Afrikaners

Doodskoot vir die kreoolsteorie? In hierdie uitgebreide resensie oor Wannie Carstens en Edith Raidt se tweede boek oor Afrikaans, wys Leon Lemmer nie net hul denkfoute uit nie, maar ook die gruwelike slordigheid rondom verwysings in die teks en in die register. Deel 2 van WAM Carstens en EH Raidt se boek, Die storie van

Lees verder: Leon Lemmer: Wannie Carstens: Die hibridisering van Afrikaans en Afrikaners

Duitse regses ‘bereid om geweld te gebruik’ – ministerie

Meer as 12 700 Duitse regse ekstremiste is bereid om geweld te gebruik. Die Duitse Ministerie van Binnelandse Sake het so pas dié aankondiging gemaak, volgens die Nederlandse webblad nu.nl. Dit is omtrent die helfte van die totale aantal regse ekstremiste in die land. Die ministerie het die inligting vrygestel ná parlementêre vrae van die

Lees verder: Duitse regses ‘bereid om geweld te gebruik’ – ministerie

Leon Lemmer: Heart of darkness: Deel 1: As koloniale literatuur

Heart of darkness (1899) is ‘n novelle van Joseph Conrad (1857-1924). Meer as ‘n halfeeu gelede was dit een van my voorgeskrewe boeke. As ‘n Rose Classic is die teks gratis in ‘n Kindle-weergawe beskikbaar. Conrad is ‘n Pool wat in die Oekraïne gebore is, maar as Engelse romanskrywer roem verwerf het, al was Engels

Lees verder: Leon Lemmer: Heart of darkness: Deel 1: As koloniale literatuur

Motors: Datsun is terug!

Die naam Datsun is wêreldwyd bekend vir motors soos die 240Z, 120Y en SSS. Die naam het in die tagtigerjare heeltemal verdwyn en is hoofsaaklik deur Nissan vervang. Die oorspronklike betekenis van Datsun beteken letterlik die “Seun van DAT”. Dat was ‘n Japannese motorvervaardiger in die dertigerjare en hulle het hul klein intreemotortjies Datson genoem

Lees verder: Motors: Datsun is terug!

Dan Roodt: Afrikaner, Eurokaner

Wie en wat is ‘n Afrikaner? Soos by alle volkere wat vir lang tye oorheers of beset is, het dié vraag al telkemale in die verlede tydens krisistye na vore gekom. Tans, met die juk van die ANC-terroristebewind wat al swaarder op ons druk, tesame met die onderdrukking van ons kultuur, ervaar vele van ons

Lees verder: Dan Roodt: Afrikaner, Eurokaner

Leon Lemmer: David Harrison oor die wit Afrika-stam

David Harrison was in 1980 die regisseur vir ‘n BBC-televisiereeks en het daarna ‘n boek hieroor, The white tribe of Africa: South Africa in perspective (Johannesburg: Macmillan, 1981, 307p), gepubliseer. Die wit “stam” (eintlik: etniese groep/volk/nasie) waarna verwys word, is die Afrikaners. Die outeur het ongetwyfeld Suid-Afrikaanse konneksies. Hy verwys bv na “my own South

Lees verder: Leon Lemmer: David Harrison oor die wit Afrika-stam

Suid-Afrikaanse ondergang byna so erg soos oorloggeteisterde lande s’n – verslag

‘n Internasionale ekonomiese dinkskrum het bevind dat Suid-Afrika ‘n “buitengewone afgang in ‘n hele reeks aanwysers ondergaan het”. Volgens Claude Baissac, hoofuitvoerendebeampte van Eunomix, “vertel hierdie buitengewone daling vir ons dat dít wat ons reeds weet, wat aan die gang is, wat ons daagliks beleef, waar, verreikend en struktureel is. En ernstig.” ‘n Kwarteeu nadat

Lees verder: Suid-Afrikaanse ondergang byna so erg soos oorloggeteisterde lande s’n – verslag