Brief: ‘n Kort geskiedenis van Suid-Afrikaanse universiteite

Daar is baie goeie dinge uit die verlede wat sedert 1994 verswyg word; dinge waarvoor daar nie plek in die propaganda van die ANC-regime en sy meelopers is nie. Een daarvan is die Afrikaanse universiteite van weleer. Andersins is daar die kolossale bedrae wat die Nasionale Party- (NP-) regering, met Hendrik Verwoerd as inisieerder, in

Lees verder: Brief: ‘n Kort geskiedenis van Suid-Afrikaanse universiteite

Leon Lemmer: Vryheid van uitdrukking, anders die tirannie van stilte

Flemming Rose (gebore in 1958) is ‘n Deense joernalis. Een van sy groot bates is dat hy op universiteit Russies bestudeer het en dit goed magtig is. Hy het met ‘n Russiese vrou getrou. Aanvanklik was hy die buitelandse korrespondent van die koerant, Berlingske Tidende, eers in Moskou (1980-1996) en daarna in Washington DC (1996-1999).

Lees verder: Leon Lemmer: Vryheid van uitdrukking, anders die tirannie van stilte

Joseph Secrève: Je suis Afrikaner

In verband met ’n intense studie wat ek gedoen het die laaste paar jaar was ek effens weggewees van rubrieke skryf, maar noudat die situasie wêreldwyd uiters sorgwekkend afteken, dink ek dit is belangrik om die publiek van ’n paar pertinente gedagtes op die hoogte te stel. Toe die Paryse gemorsblad Charlie Hebdo enkele jare

Lees verder: Joseph Secrève: Je suis Afrikaner

Leon Lemmer: Waarom terroriste nie vereer moet word nie

Terrorisme is ‘n gewilde hedendaagse manier waarop aktiviste, bv ANC-kamerade, op ‘n onbeskaafde manier hulle politieke ideale probeer verwesenlik. Die ideologiese gom wat sodanige groep bymekaar hou, kan marxisme wees, soos by die ANC, of dit kan religie wees, soos by Moslem-terroriste. Wat eienaardig is, is dat sulke terroriste in die geledere van linkse aktiviste

Lees verder: Leon Lemmer: Waarom terroriste nie vereer moet word nie

Suidpunt: Tot lof van ons rokers

Van ‘sjiek’ tot ‘kommin’ binne slegs minder as drie dekades. Eeue se kultivering en kweek, binne dertig jaar ongedaan gemaak. Boekdele is geskryf en uitgegee oor die nut en verbou van tabak binne Suid-Afrika en Rhodesië; vandag bloot handleidings toe onder die as. Ons voorvaders moes om voorskotte bedel vir ‘n bietjie twak (maar Ouma

Lees verder: Suidpunt: Tot lof van ons rokers

Sydney Gregan: Wat beteken die nuwe ‘normaal’?

Meeste, indien nie almal van ons nie, kan nie wag dat alles weer na “normaal” terugkeer nie. Daardie dag wat ons weer met ons lewens kan voortgaan soos wat ons dit goeddink. Wat ons weer kan kerk toe gaan op Sondae, ons beroepe onbelemmerd kan beoefen, ons kinders weer kan skoolgaan soos voorheen, ons aan

Lees verder: Sydney Gregan: Wat beteken die nuwe ‘normaal’?

Leon Lemmer: Philippa Garson oor die bedekte 1990/94-oorlog

Die volgende boek deur Philippa Garson (gebore in 1965) is op 30 Maart gepubliseer: Undeniable: Memoir of a covert war (Auckland Park: Jacana, 2020, 336p, R209 (loot); Amazon Kindle $14,89). Die teks handel veral oor die drie partye wat in 1990/94 in ‘n bedekte oorlog gewikkel was: die ANC, Inkatha en die sogenaamde Derde Mag.

Lees verder: Leon Lemmer: Philippa Garson oor die bedekte 1990/94-oorlog

#Kerkstraatbom ontplof vandag 37 jaar gelede

Vandag is dit presies 37 jaar gelede dat die Kerkstraatbom ontplof het. Hier volg ‘n uittreksel uit Trou tot die dood toe – die Suid-Afrikaanse polisiemag deur  die voormalige kommissaris van polisie, Johan van der Merwe. Die boek van 440 bladsye verskyn het in Junie 2010 by Uitgewery Praag verskyn. EEN van die skokkendste terreurvoorvalle

Lees verder: #Kerkstraatbom ontplof vandag 37 jaar gelede

Leon Lemmer: Om ‘n piet-my-vrou te dood

In Amerika is daar die populêre mening dat daar in die suidelike state op groot skaal van slawe-arbeid in boerdery gebruik gemaak is terwyl die meer geïndustrialiseerde noordelike state hulle op ‘n voorbeeldige manier nie eintlik aan hierdie mensonterende praktyk skuldig gemaak het nie. Hierdie indruk word versterk deur die feit dat Abraham Lincoln (1809-1865)

Lees verder: Leon Lemmer: Om ‘n piet-my-vrou te dood