Suid-Afrika het die oliemaatskappy Shell gekritiseer omdat die maatskappy nie die vliegtuig wou volmaak in Kaapstad van waarin die besoekende speaker van Iran se parlement gereis het nie. Die regering het gesê die optrede is ‘n verleentheid vir die land. Die speaker, Ali Larijani, het president Jacob Zuma verlede week tydens ‘n amptelike besoek ontmoet.
Lees verder: Shell SA meng in internasionale kernsamesprekinge in
