Nóg ‘n bom ruk metrostasie in Brussel

Net na 9:00 het ‘n ontploffing die Maelbeek-metrostasie in die middestad van Brussel geskud, nie ver van die gebied wat die meeste van kerninstellings van die Europese Unie huisves nie, volgens die Belgiese uitsaaier RTBF. Die EU-administrasie in Brussel het alle afsprake gekanselleer. Die jongste aanval kom net ‘n uur na die verwoestende aanval op

Lees verder: Nóg ‘n bom ruk metrostasie in Brussel

Twee ontploffings ruk Brussel se lughawe

Elf mense is na bewering dood en dosyne gewond nadat twee ontploffings die lughawe Zaventem in Brussel geruk het. Geen vliegtuie land tans op Brussels nie en vliegtuie word herlei na Antwerpen. Vliegtuie wat steeds wag om te land, draai tans oor die stad Luik. Verslae dat een van die ontploffings plaasgevind het naby American

Lees verder: Twee ontploffings ruk Brussel se lughawe

Flydubai-ongeluk kon weens uitputting gebeur het

Die Boeing 737-800 van Flydubai wat dié naweek digby die Russiese stad Rostof neergestort het, se vlugopnemers is só beskadig dat dit glo weke sal neem om inligting daarop te ontsluit. Maar Russiese owerhede het reeds die swart vlugopnemers opgespoor, het ‘n woordvoerder van die IAC-vlugowerheid, wat ‘n ondersoek na die ongeluk begin het, aan

Lees verder: Flydubai-ongeluk kon weens uitputting gebeur het

Kubabesoek: ‘Moffie’ Obama se slap gewrig maak op- en trefslae

President Barack Obama se besoek aan Kuba word oorskadu deur sy slap gewrig aan die einde van sy mediakonferensie met president Raúl Castro wat sy hand in die lug probeer hou soos wat Mandela destyds met De Klerk gemaak het. Dit lyk egter asof die Amerikaanse president onwillig is dat sy Kubaanse eweknie hom byna

Lees verder: Kubabesoek: ‘Moffie’ Obama se slap gewrig maak op- en trefslae

Ebola tref Guinee weer

Gesondheidsowerhede in Guinee sê hulle het honderde mense opgespoor wat dalk in kontak met die Ebola-virus was. Dit volg na ‘n reeks nuwe gevalle wat tot die dood van vier mense gelei het. Guinee se Ebola-eenheid sê 818 mense van 107 families is sedert Saterdag geïdentifiseer. Die wêreld se ergste Ebola-uitbreking in die geskiedenis het

Lees verder: Ebola tref Guinee weer

Amerikaanse toeris ernstig deur kameelperd beseer

’n Amerikaanse toeris is glo deur ‘n kwaai kameelperd aangeval en ernstig beseer. Sy verkeer steeds in ’n kritieke toestand. Die toeris is Saterdag deur die Netcare 911-nooddiens se lugambulans van Zambië na Suid-Afrika gebring. Athlenda Mathe, Netcare 911-woordvoerder, sê die middeljarige vrou was saam met ‘n ander besoeker by ‘n wildsplaas toe die kameelperd

Lees verder: Amerikaanse toeris ernstig deur kameelperd beseer

Dan Roodt: Wat u kan doen om PRAAG te ondersteun

Dis seker dat die krisis in Suid-Afrika en veral die krisis in Afrikaans vandag nie meer ontken kan word nie. Ons sien hoe geweld en onluste feitlik daagliks woed. Oproepe tot geweld en selfs volksmoord teen blankes het al amper roetine geword. Propaganda teen Afrikaners in die vorm van ‘n konstante gesanik oor apartheid en

Lees verder: Dan Roodt: Wat u kan doen om PRAAG te ondersteun

Sydney Gregan: Mag Zuma nog ‘n bietjie uithou

Ek moet sê, ek geniet nogal die politieke spektakel wat hom op die oomblik in hierdie land afspeel. Nie soseer omdat ek een van honderdduisende blankes was wat gewaarsku het teen die nadelige gevolge van swart meerderheidsregering nie; dit raak immers ons almal, maar veral die geskarrel in links-liberale geledere om tog ‘n beter swart

Lees verder: Sydney Gregan: Mag Zuma nog ‘n bietjie uithou

Karel Combrinck: Vrae aan FW de Klerk

FW de Klerk het onlangs by geleentheid van sy tagtigste verjaardag ‘n toespraak gelewer by die Kelvin Grove-klub in Nuweland. Waar anders? Hoe Engelser, hoe beter. Natuurlik sal die Engelse hom eer, hy was dan die ondergang van die Afrikaner. Dit kan ook wees dat hy dit nie meer waag om voor ‘n Afrikaanse gehoor

Lees verder: Karel Combrinck: Vrae aan FW de Klerk

Leon Lemmer: Meerderheidsregering: Is dit die blanke kiesers se skuld?

‘n Getroue Praagleser en gewaardeerde -rubriekskrywer, Karel Combrinck, wil weet in hoeverre die blanke kiesers skuld het aan die roemlose 1994-oorgawe aan swart mag (kyk sy reaksie onderaan my Praagrubriek van 13 deser). Hierdie saak is dermate van deurslaggewende belang vir bv die selfrespek, -beeld en -vertroue van blankes/Afrikaners dat ek liewer ‘n aparte artikel

Lees verder: Leon Lemmer: Meerderheidsregering: Is dit die blanke kiesers se skuld?