praag.co.za

Twee ontploffings ruk Brussel se lughawe

Written by

in

,

Elf mense is na bewering dood en dosyne gewond nadat twee ontploffings die lughawe Zaventem in Brussel geruk het.

Geen vliegtuie land tans op Brussels nie en vliegtuie word herlei na Antwerpen. Vliegtuie wat steeds wag om te land, draai tans oor die stad Luik.

Verslae dat een van die ontploffings plaasgevind het naby American Airlines se inboektoonbank, is ontvang.

‘n Regeringsbron het aan VRT bevestig dat daar ‘n bomaanval was, terwyl Anke Fransen, woordvoerder vir die lughawe in Brussel, bevestig het dat daar verskeie beserings is.

“Ons kan bevestig dat daar twee ontploffings in die vertreksaal was. Ons het die nooddienste gebel op die grond. Hulle pas tans noodhulp op van die beseerdes toe.”

Ander ploftoestelle is by die lughawe ontdek, het ‘n RTBF-korrespondent Laurent Henrard aan brandbestryders gesê.

Spoorverkeer na die lughawe is opgeskort, berig Reuters.

Belgiese media het ook berig daar is ‘n paar beseerdes in die lughawe se vertreksaal en spoorverkeer na die lughawe is opgeskort.

Dié aanslag kom nadat die hoofverdagte van die terreuraanvalle in die Franse hoofstad Parys op 13 November 2015, erken het dat die Islamitiese Staat ‘n sportsta­dion wou opblaas, maar van plan verander het.

Salah Abdeslam het Saterdag aan Belgiese speurders die bekentenis gemaak ‘n dag nadat hy in die been geskiet en in hegtenis geneem is tydens ’n klopjag in Brussel.

Sy inhegtenisname het einde gebring het aan ’n vier maande lange mensejag.

Abdeslam se regsverteenwoordiger het gesê het Abdeslam beplan regstappe teen die Franse staatsaanklaer François Molins, omdat hy die vertroulikheid van die ondersoek geskend het.

Hy het aan die Belgiese uitsaaier RTBF gesê Molins se opmerkings op ’n mediakonferensie was “ ’n skending . . . ek kan dit nie onuitgedaag laat nie”.

Abdeslam sal uitlewering aan Frankryk teenstaan. Regskenners het gesê dit sal waarskynlik onsuksesvol wees, maar sal hom etlike weke gee om sy verdediging voor te berei.

Abdeslam en ’n man wat saam met hom in hegtenis geneem is, word van “deelname aan terreurmoorde” aangekla.

Comments

31 responses to “Twee ontploffings ruk Brussel se lughawe”

  1. Corrupt_comrat_nr1 Avatar
    Corrupt_comrat_nr1

    bomplanters is laffaards uit die boonste rakke

    1. Krokodil. Avatar

      Never forget that Helen Gavronsky Suzman had a hand in Verwoerds assassination.

      1. Ou Transvaal Avatar
        Ou Transvaal

        KNOW your DA………..so true.

  2. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    ‘n Mens mag in geen omstandighede leedvermakerig wees waar menselewens betrokke is nie. Tog is dit ‘n feit dat die westerse demokrasië, gebreinspoel deur die media en mislei deur ruggraatlose politici, dekades nou al flankeer met die noodlot. Europa is reeds oorstroom deur Moslems en hoewel die media van die môre tot die aand histeries walgooi met die storie “alle Moslems is nie terroriste nie, alle Moslems is nie terroriste nie”, is omtrent alle terroriste vandag Moslems. Vroeër of later betaal ons almal die prys van ons sotterny of dié van die mense wat oor ons regeer.

  3. Johan Steyn Avatar
    Johan Steyn

    As jy die adder teen jou boesem troetel, dan moet jy verwag dat hy jou gaan pik.

    Dit gaan die verstand te bowe dat die bevolkings van Europa die adders in hul regerings wat die hordes barbare in Europa met ope arms verwelkom, ingestem het en bly ondersteun. Ek is spyt om te verklaar dat daar nog heelwat van hierdie voorvalle sal moet plaasvind alvorens die Europese tropdiere hul ruggraat weer ontdek en werklik in opstand kom.

    Dis tyd dat die guillotine weer afgestof word.

    1. Hans Onrust Avatar
      Hans Onrust

      Het is maar de vraag of bv. het politiek beleid van EUSSR merkel(IM ERIKA), wel past in democratie en rechtsstaat, Johan.

      Eerder kan, al 50 jaar, gedacht aan linkse dictatuur.

      Hier nog een wat ouder bericht over haar rol als STASI FDJ propaganda chef terwijl gedegen onderzoek daarnaar wordt verboden :
      http://www.theintelligence.de/index.php/politik/kommentare/5193-angela-merkel-ein-stasi-spitzel.html

      1. Johan Steyn Avatar
        Johan Steyn

        Dankie Hans, baie interessante agtergrond inligting. My (retoriese) vraag bly nogsteeds hoe dit moontlik is dat soveel mense so gebreinspoel kan word dat hulle listig aan hulle eie ondergang kan meedoen. Moet nie ‘n fout maak nie; nou is daar nog die geleentheid om die sinkende skip van blankedom om te draai maar daar gaan beslis ‘n punt kom waar net Goddelike ingrype die tragedie sal kan omdraai. Ek lees dat Duitsland reeds 2 miljoen barbare toegelaat het. Met ‘n aanteelkoers van seker hier by die 2% – 3% (my aanname inaggenome dat meestal blyk mans te wees) beteken dit dat binnekort is daar ‘n oormag volksvreemdes – wat binnekort stemreg sal kry – in Europa. Dan sit julle met presies dít wat ons hier ter plaatse mee te doen het.

        En soos jy self weet, as dit eers hier kom, is dit nag vir blankes.

        Sterkte daar, en stry hard. Dis die eindstryd waarin ons ons nou bevind.

    2. Karel Combrinck Avatar
      Karel Combrinck

      Ek stem met jou saam, Johan, mens wil hulle dit nie toewens nie, maar daar sal nog veel meer voorvalle moet kom voor hulle wakker word. Maar die voorvalle gaan kom en toeneem. Kyk maar daar was alweer twee in Brussel.

  4. Ray Avatar
    Ray

    Ag hoe gerieflik, net betyds voor die Franse noodtoestand verstryk! Een keer is bloot die noodlot, twee keer is toeval, drie keer is vyandelike aksie. Probleem is die oorgrote meerderheid kan nie die waarheid sien vir wat dit is nie.

    1. G Avatar
      G

      Gaan jy nou Moslem terroriste verskoon?

      1. Ray Avatar
        Ray

        Hoe weet jy dit was Moslems?

        1. G Avatar
          G

          Chakib Akrouh, Abdelhamid Abaaoud, Najim Dachraoui, Salah Abdeslam, Mohamed Abrini, Mohamed Belkaïd van Molenbeek waar meer as 80% van die inwoners Moslem is.

          1. Hans Onrust Avatar
            Hans Onrust

            en dan nog honderduizenden ‘gewone moslim misdadigers’ die nou, na 50 jaar ‘normale misdaad’, ook al aan het onfhoofden zijn in Amsterdam 😉

            Dat industrieel besnijden van babies voert tot grote hoogtes in waanzin en zou verboden moeten worden als kindermishandeling

          2. Guest Avatar
            Guest

            A foreign state, Saudi Arabia, poured 7 billion pounds of ‘gifts’ into Turkey to help Erdoğan (about 2 billion Euros). The Turkish state is the godfather of international jihadism. In December 2015, the Turkish police and legal system were able to establish the personal connection between Erdoğan and his son Bilal with Yasin al-Qadi, Al-Qaïda’s global banker. Now the EU will pay 3 billion Euros annually to Turkey to help it deal with its obligations, but with no structure for verifying the use of this funding, and end the visa requirements for Turkish nationals who enter the EU.

          3. Guest Avatar
            Guest

            Looks like a duck, quacks like a duck. Must be a duck.

          4. Hans Onrust Avatar
            Hans Onrust

            smells and lays eggs…..

          5. Hans Onrust Avatar
            Hans Onrust

            het huichelende zwijn draait goede winsten van belastinggeld

        2. Guest Avatar
          Guest

          Turkey, a Muslim country, has only head of state in the world who denies the massacres of non-Muslims by Sultan Abdülhamid II (the Hamidian massacres of 1894-95 – at least 80,000 Christians murdered and 100,000 Christians incorporated by force into the harems), then by the Young Turks (the genocide of the Armenians, the Assyrians, the Chaldeans, the Syriacs, the Pontic Greeks and the Yezidis, from 1915 to 1923 – at least 1,200,000 dead). Would you support that?

    2. Rutger Avatar
      Rutger

      Wat is die “waarheid”?

      1. Ray Avatar
        Ray

        Wel klaarblyklik dat ‘n grotbewoner in Afghanistan die mees suksesvolle terroriste aanvaal ooit uitgevoer het.

        1. Rutger Avatar
          Rutger

          Brussel is nie in Afghanistan nie.

          1. Ray Avatar
            Ray

            ? Ander golflengte.

  5. Krokodil. Avatar

    Brussels were also supporting the ANC & other anti apartheid movements to destabalise South Africa.
    Somebody has a funny sense of humour.

  6. Owen Avatar
    Owen

    Mossad is busy again.
    The arabs are threatening their monopoly of the rest of europe.

    1. Guest Avatar
      Guest

      No the whites are. They are on the same side as the Arabs.

      1. Ray Avatar
        Ray

        The Chosenites are on both sides mate.

        1. Guest Avatar
          Guest

          You don’t have a clue do you? Your pet conspiracy theories won’t mimic reality, so you persist with the theories. Tiresome.

  7. Krokodil. Avatar

    A spoon of their own medicine, lekker.

Leave a Reply