Ek moet sê, ek geniet nogal die politieke spektakel wat hom op die oomblik in hierdie land afspeel. Nie soseer omdat ek een van honderdduisende blankes was wat gewaarsku het teen die nadelige gevolge van swart meerderheidsregering nie; dit raak immers ons almal, maar veral die geskarrel in links-liberale geledere om tog ‘n beter swart kroonprins as die ou “verdomde Zuma” te kry. Zuma het hulle darem nou lelik “gedrop”.

Maar omdat linksheid en liberaal-“geit” ‘n sielsieke toestand is, word die waarheid natuurlik ontken; of as liberaliste dan nou werklik so dom is soos wat ek dink hulle is; net eenvoudig nie ingesien nie. Die waarheid is dat Zuma sou wees soos die een voor hom en die een na hom sal wees soos hy. Maar in droomland kan ons mos maar aanhou droom, of hoe?
Zuma is ‘n Zoeloe. Dus hy het die Xhosas teen hom. Veral nou. En so ongeveer 10 ander swart volke… Daarby is hy nie net deur die Amerikaners gekoop nie. Hy mag dalk net standerd 4 hê, maar hy is uitgeslape. Hy het ook Chinese, Russiese en veral Indiër-bande. En dit is juis hierdie bande wat die Amerikaners nou genoop het om elkeen wat hulle kan oortuig — veral met geld — teen Zuma in te span. Ook van sy eie partygenote. Veral as hulle êrens oor die hoof gesien is. Ai, die lojaliteit darem! Of dit egter gaan werk, sal nog gesien moet word, want Zuma kan om baie redes nie van die presidentskap afstand doen nie. Geld, mag en persoonlike vryheid is van die vernaamstes.
Het Zuma nie bande met BRICS aangeknoop (wat buite die Amerikaans-beheerde Wêreldbank- en IMF-invloed wil beweeg) nie, en was die kontrak vir kernkrag met Amerika in plaas van Rusland gesluit en sy persoonlike bankier George Soros in plaas van die Guptas, was Zuma nou die held van Amerika. Hy het egter Amerika ge-“doublecross” en hulle vergewe nooit nie, juis omdat die Jode wat die kitaar daar slaan, nooit vergewe nie. Zuma se uithouvermoë sal deur hierdie aanslag getoets word. Soos John Perkins in Confessions of an Economic Hitman skryf, word alles ingespan om van so ‘n halsstarrige staatsleier ontslae te raak, en as niks anders dan werk nie, sal ‘n sluipmoord die nodige moet doen. Ja, die lang messe is letterlik uit vir Zuma… Vergesog? Gaan lees dan wat het met tientalle staatshoofde gebeur wat nie voor die Amerikaanse knie wou buig nie! Dat Amerika self in die eerste plek verantwoordelik is vir ons verswakkende geldeenheid sal die goed betaalde ekonomiese “kenners” nooit erken nie. Wat anders kan in elk geval met ‘n geldeenheid in ‘n swart-beheerde Afrikastaat gebeur wat boonop aan sentiment, eerder as werklike waarde gekoppel is?
Wie moet Zuma dan opvolg sou die Amerikaanse aanslag slaag? Ramaphosa die kitsmiljardêr wat miljarde uit niks (lees: Amerikaanse hupstoot) gemaak het en geheel en al deur Amerika beheer word? Ramaphosa met sy eie omstredenheid, waaronder Marikana? Ramaphosa wat Roelf Meyer en Andries Breytenbach van die “Boere-Afrikaner Volksraad” (ja, staan tog net op aandag!) in onderhandelings paai net om agteraf vir hulle te lag? Asseblief tog! Sal ons dan nooit leer nie? Dis maar net Vinkel en Koljander. Die een is soos die ander.
Intussen hoop ek Zuma kan nog ‘n bietjie uithou sodat elkeen sy ware kleure kan wys. Dis mos in tye soos hierdie dat mense se onderrokke bietjie uithang. Wat die idiote nie besef nie, is dat Zuma se opvolger niks gaan verbeter in hierdie land nie. Natuurlik sal aanvanklik die persepsie geskep word dat dit beter gaan onder ‘n nuwe (Amerikaans-) gesinde president — totdat die nare ou werklikheid weer na die oppervlak beur. So sal die blanke nogmaals gesus word. Zuma sal intussen net moet pasop wat hy eet, wie sy voertuie nagaan en veral, (die bekende een!) waarheen en waarmee hy vlieg! Vliegtuie van sekere presidente in Afrika het juis die snaakse gewoonte om onverklaarbaar neer te stort…
Intussen baljaar die perstitute van Media 24 met al die onthullings van agtergeblewe ANC-lede en ander mismaaksels en dans die pastoortjie van die DA soos ‘n wafferse ballerina rond en raak die een na die ander onbenulligheid kwyt. Hy is ‘n erger irritasie as Zuma! En dan is daar mense wat hom as die land se volgende staatshoof sien. Hopelik nie in my, my kinders of hulle agterkleinkinders se tyd nie!
Ja, wie die lesse van Afrika nie wil leer nie, is gedoem om dit te herbeleef!

Wanneer dit sleg genoeg gaan met Zuma sal hy die Afrikaners se hulp soek. Onthou wat Jan sê.
Miskien by verstek onder dwang van die realiteite – Maar nogtans.
Vraag is of ONS gereed en bereid sal wees om hom by te staan met bv administrasie ens.?
Sal hy ONS kan vertrou. wat sal die prys wees.
Gestel hy is bereid om die gevolge van die ABO volksmoord gewapende roof reg te stel?
Waarmee sal ons hom kan help?
Wat het ons wat hy kan gebruik in so ‘n ruil transaksie? Wat kan ons aanbied behalwe ons selfmoord.
Begryp u? Help met die prys van ons bystand..
SAL AFRIKANERLEIERS/ONDERHANDELAARS EN RUPERT BROEDERBOND DENASTIE OOIT WEER VERTROU KAN WORD EN DAN NOGAL DEUR DIE ZOELOES……..EN GLO NIE,…….GEE ONS PERDE N UNIFORM EN BRIBEGELD EN DIE JOOD SE KIND TOOR MET ENIGE AFRIKANER POLITIEKUS!
Op die kop Jan ;ek verwag dat hy n “volkstaat” op die Bantustan styl aan ons sal offer of nog makliker BEE en regstellende aksie herroep.
Hy sal dan n blok in-stamgebondes he wat vir hom sal stem =onthou die voorliefde wat baie blankes vir zulus het.
Ek hoop van harte dat daar nie n wit man of boer sal wees wat hom goed gesind sal wees nie. Zuma wat vir ons volk nog niks gedoen het nie. Alles van ons weg geneem het. Toe gelaat het dans vrouens en kinders verkrag en verbrand word. As daat wel so n boer opstaan wat hom goed gesind is sal hy n onmiddelike vyand van my raak. En as die dag kom en die tyd is reg en die geleentheid bied homself sal ek sorg dat ek met jom op n kru manier met hom afreken
Ignus, dan is my my HERO!!
Dankie maar nee dankie Jan – Wie dink jy hou hierdie land se
toiings aanmekaar – swartes? Nee die onkundige swartes sit net in die kranksinnighoogsbetaalde
poste en die blankes hou hulle daar met hulle kennis en kwalifikasies vir n
hongerloon.
Na twintig jaar kon bittermin swartes – indien enige – met
alles wat hulle afgeneem het self iets leer op skool of universiteit sonder
prestasie hulp om hulle deur te kry.
Kyk hoe gedra die EFF hulle – hoe onnosel is dit om n skool
of universiteit wat jare der jare geverg het om te funksioneer as n eerste
wereld opleidingsentrum af te brand – moet die ANC hulle bevoordeel vir n pos
op sterkte van velkleur – nou vra ek my af – Hoekom kan hulle nie op eie
meriete vir die pos meeding nie? My antwoord vir myself is gaan kyk in enige
staatsdepartement hoe lyk dit daar – begin sommer by die polisie kantore.
Nee Jan jy droom van padda-eiers in n mikstok.
Riempies gaan julle wragtag die herstel van die Boererepublieke van die hand wys?
Wat stel jy voor?
Dink dan aan die privatisering van ons bates soos wat daai wêreldplan is…
Jan die punt wat ek maak is 22 jaar – doen ons nog steeds
vir hulle alles en wat het verander? Ons word nog gekaap – aangerand vermoor en doodgemartel besteel en teen gediskrimineer
– tot ons taal probeer vernietig – wat maak jou dink dat die swartes nou eweskielik n gewete sal ontwikkel en betroubaar sal word – of eerbaar sal word en nie ons bates afneem nie?
Ons enigste logiese vooruitsig op hierdie stadiuim is Selfbeskikking want dit kan ons afdwing.
Nogal die boererepublieke vir ons gee!
Stem saam Riempies ons KAN nie enige ander ras vertrou nie , maar ek verwag n veraaierkaner deelname met n JZ “versoenings” aksie. Siener praat van so n veraaierpoging in Rustenburg waar die mense se dubbel agenda ontbloot sal word.
Selfbeskikking moet slegs deur ons gedryf en geimplisseer word , niemand anders het enige reg om ons hiermee tehelp of bytestaan nie.
Transvaal ek weet nie van so n voorspelling nie – maar sou
dit wees het niemand my stem om weer namens my te praat sonder my toestemming nie.
Sou dit gebeur dat Zuma met ons Afrikaners wil onderhandel moet hy wat Zuma eers n verkiesing van Afrikaners uitroep sodat ons self kan besluit
wie namens ons gaan praat.
Jammer maar daar is nie n manier wat Piet Retief weer vir Dingaan kan vertrou nie!!!!!
Cousin
Dis Dingaan wat met reg, nie die super skelm Vrymesselaar vertrou het nie. Sy reputasie het hom vooruitgegaan.
Toe maak die ou Zulu die ou skelm Bokryer se Skedeltjie gelyk met sy ore.
Daarna moes die Christene deur ‘n heilige Gelofte tot die redding kom van al die Wit Boere…
Laat dit vir julle ‘n les wees.
Jan, “vir julle n les” ? Wie is jou ” julle”? Man nou het jy darem my oge oopgemaak , want het ek ook darem nou my les geleer….want my mense ( en jy klink soos een van hulle met die naam Jan) is omgeploeg nes die aarde!
Ek ken jou, jy is Jan Matthys de Beer van Chisel straat 7! …en Orania…Amazing!!
Vinnie ;ek stem saam maar hierdie siener gesig is juis n geval waar dit ons eie mense is wat n ander agenda het, dit blyk n geval van mense wat namens die regime optree.
Transvaal, dankie ek hoor jou! Van libtards , valse profete en verraaiers het ek genoeg van gehad en dit lyk ook nie of dit gou gaan ophou nie!
Stem saam – Daar is egter wie ek minder vertrou as Dingaan en dit
is FW de Klerk sy twee “sidekicks” en NP samesweerders.
Ons Afrikaners het ontwikkel uit die teelgrond van individualistiese avonturiers – vandaar ook ons dapperheid – maar ook elke haan
op sy eie mishoop. Die swak bloed het ingeteel uit die engelse soldate
wat Churchill by implikasie gesê het hopeloos was – “Give me only 1000 of those brave Boers and I will win this war”
Riempies, Churchill was n Khazaar Jood en het baie probleme veroorsaak vir ons soos ons vandag hier staan. Daar is min ” mense” wat in so n walglike misgewas soos Churchill ontaard het in hul lewens! Sigaar en all!!!
En ja oor die Boere, hulle was en is WONDERLIK! Hulle is ONS MENSE!!
Hulle en ons is die ARYANS!!! WIT MENSE!!!
ONS HET DIE GENE!!!
Ou vriend – as dit sleg genoeg gaan met die Zulus en SA bankrot is sal die IMF vir Zuma dwing om die Boererepublieke te herstel. / privatiseer.
Dis volgens die artikel hierbo – wat austerity vir die Grieke beteken. . Superintelegente volk en ras se austerity is nou die oplossing vir VSA en al die ander se slegte skuld.
Zuma het reeds ‘n vlieer opgestuur vir regstelling VOOR 1913..
Die ABO is Zuma se troefkaart.
Lekker man lekker
Ag ou Riempies jy weet nie eers van Orania se 25ste verjaardag nie Jy was nog nooit daar nie jy’t geen beleggings daar nie jy stem nie as uitwoner nie. Hmm?
Positiewe woorde word nie vanself dade nie my tjent.
Vir 22 jaar het jy voortgegaan wat arme oom Jaap gekelder het. Onbetrokkenheid en moddergooiery. en gathappery. Beveg en bevark maar aikona f-all bemarking. Want julle het niks om te bemark nie.
Dis nie selfbeskikking nie ou Dier dis selfbevuiling.
Hierdie soort ‘deelname’ maak van PRAAG ‘n groteske ‘dirty trick ‘ so uit die Boeremag en AWB se NI handboeke uit.
Ek het Orania se nuusbrief vir die kantoor gestuur.
Maar ja stem oor die verkiesing onder Afrikaners vir ‘n nuwe leier …
wat nog en wat daarna? Hmm?
Ai Jan verstaan jy nooit wat ek skryf nie? Ek het gesê dat
niemand namens my met die ANC regering/Zuma sal onderhandel sonder dat ek hom toestemming gegee het nie.
Vir jou inligting was ek so n klompie jare terug op Orania om
te kyk hoe lyk dit daar ek was regtig baie beindruk maar ek het flou geword van die hitte – vandaar dat ek toe heelwat verder aan in die Weskaap gaan woon het.
Dit sal n bietjie onnosel van my wees -as ek daar belê en ek kan nooit daar gaan woon nie. Was dit nie jy wat gepraat het van onderhandelings met Zuma oor die drie Boererepublieke nie? Gaan jy daar ook belê? Ek het nie gepraat van n leier nie ek het gepraat van onderhandelaar/s.
Jy laat my baie dink aan die Sappe en Natte wat mekaar reggesien
het met stoele en tafels wanneer hulle opgewonde raak.
Dana Snyman het sopas op VIA ‘n skitterende beeld van Orania vertoon.
Werklik aangrypend treffend….veral die kunstige metafoor.
Almal wag in spanning dat PRAAG enige bloodstelling aan die grootste rehabiltasie projek ooit vir die Afrikaner sal gee —–. dawerende stilte.
En ons verstaan almal wat julle HNP probleem is.naamlik ‘n agressiewe passiewe persoonlikheidsafwyking – en totaal disfunksioneel.
Nou vertel ons waar julle jul geld belê teen dieselfde rentes as by OSK bv?
Volkome wettige streeksontwikkeling.
Die karnaval is van 30 Maart tot 2 April – kan ek julle daar ontmoet?
Dit is opvallend dat die liberale media en hulle DA/VF+ en wit libterte rerig geglo het dat “demokrasie” sal seevier en dat Afrikane se regerende groep anders sal optree en ingevolge Westerse mores sou optree en hulle korrupte leier herroep en optree asof ons ‘n Afrika weergawe van Kanada is…
Toe nie…
In aansluiting hierby:
https://www.darkmoon.me/2016/the-evil-empire-has-the-world-in-its-death-grip/
Alles oor privatisering van staatsfunksies – ‘outsourcing’ en verkoop van staatsbates. agv bankrotskap en austerity – maatreels…
Klink vir my nogal die oplossing vir Tsafendastan se bankrotskap – Volkstate en Megaboere Trustgebiede en aandele blok skemas… soos Orania en ontelbare ander behuisingskemas.
Baie interessant …..
Die foto van kaptein butternut laat my dink and Frank Sinatra se “I did it my way”….My gat se deksel is dat die klomp cANCer idioote nie die naweek se gedoentes gebruik het om van die drol in die drinkwater onslae te raak nie…lyk my hulle smul te lekker om die korrupsie velispotte.
Hulle kan nie, al wil hulle… want Zuma was dekades lank die ANC se intelligensie hoof, en weet dus prakties van alle ANC geraamtes in die kas.
Regtig goeie rubriek, Sydney.
Address you as Darth Gregan, I will from now on.
#NRx
Nogal bly dat daar iemand anders is wat die BRICS kwessie so duidelik sien. Sydney kon gerus gewys het op die sterk ooreenkomste oor wat tans in SA en in Brasilie aangaan – massiewe aanslae op die politieke hoofde en die lande se ekonomie. Nou wie anders as die Amerikaners kan agter sulke georganiseerde dinge sit!
Ek verskil op een punt van Sydney: Zuma is nie soos die een voor hom nie – hy is baie meer geslepe en polities slimmer, maar die een NA hom gaan ook nie soos Zuma wees nie – hy/sy gaan baie meer radikaal, anti-wit, sosialisties en Afrikagerig wees. Op die oomblik is dit die Afrikaners en Afrikaans wat les opsê, maar vorentoe gaan dit daai spul wit, ingilse, “libtards” wees. Hulle dag kom – ek hoop gou ook!