‘n Swarte is Maandag in die Noord-Kaap in hegtenis geneem vir die besit van wat klaarblyklik gesteelde koper is. Die vermeende koperdief is in Lerato Park, Roodepan, gevang. Die koper word gewaardeer op sowat R50 000, het Noord-Kaapse polisie gesê. Polisie het ‘n wenk ontvang oor twee swartes wat ‘n kruiwa gelaai met koper gestoot
Polisie ontplooi na skare plunder en brand
Openbare geweld by Mandlagazi buite Tzaneen in Limpopo word deur die polisie ondersoek nadat ‘n skare swartes drie huise, twee motors en ‘n sjebien in ligte laai gelaat het. Die skare het volgens berigte ‘n huis afgebrand wat behoort aan ‘n ryk sjebieneienaar. Niemand is nog in verband met die voorvalle in hegtenis geneem nie.
Vyf miljoen swartes kry skottels vir digitale TV
Die departement van kommunikasie gaan buurlande help om satellietskottels aan te skaf sodat hulle SABC-propaganda kan volg. Die regering het ‘n veldtog aangekondig wat veral swart Suid-Afrikaners in staat sal stel om met skottels en toestelle uitsaai-seine na digitaal om te skakel. ‘n Woordvoerder van die Departement van Kommunikasie, Solly Mokoetle het bevestig dat die
Lees verder: Vyf miljoen swartes kry skottels vir digitale TV
MH17 in die doofpot
Enkele maanden na het neerhalen van Malaysia Airlines vlucht 17 boven oost-Oekraïne op 17 juli vorig jaar publiceerde journalist Joost Niemöller zijn eerste bevindingen in een boek, ‘MH17—de Doofpotdeal’. Het is in oktober verschenen bij Van Praag in Amsterdam, met een voorwoord van oud-mariniersgeneraal K. Homan, en beslaat 193 pagina’s met een katern kleurenfoto’s die
PRAAG pos klant se boek binne 96 minute!
By PRAAG probeer ons om vir al ons aanlynkopers flink en voortreflike diens te lewer. Vanoggend weer het ons ‘n goeie voorbeeld van ‘n tipiese aanlyntransaksie waar Klant X naby die Hartebeespoortdam ‘n eksemplaar van AWEREGS deur Dan Roodt bestel het. Aangesien hy met PayPal/kredietkaart betaal het, was die betaling onmiddellik en kon ons dadelik
Japannese woedend oor kernkrag
Betogers in Tokio, Japan, het plakkate uit protes teen die gebruik van kernkrag opgehou. Die land se regering onderspeel die skade wat die ramp veroorsaak het. Duisende beswaardes het tydens hul optog ’n beroep op die regering gedoen om kernkrag in hul land te staak. Die optog volg op die vooraand van die vierde herdenking
Twee Moslemverdagtes vas vir Nemtsof-sluipmoord
Twee Moslemverdagtes is die naweek in hegtenis geneem in verband met die moord op die Russiese opposisie-figuur Boris Nemtsof (55) ’n week gelede. Aleksander Bortnikof, hoof van Rusland se federale veiligheidsdienste, het in ’n verklaring op staatstelevisie bekend gemaak dat die twee verdagtes uit die Noord-Kaukasus kom. Hy wou geen ander besonderhede bekend maak nie.
Lees verder: Twee Moslemverdagtes vas vir Nemtsof-sluipmoord
NVG ontvang dossier van Stellenbosch-moorde
Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig dat hy ‘n dossier oor die moord op die Breda-familie van Stellenbosch ontvang het, het RSG berig. Martin en Teresa Van Breda en hulle 22-jarige seun, Rudi is in Januarie op die De Zalze-landgoed op die dorp vermoor. Die egpaar se dogter, Marli en seun, Henri het die aanval oorleef.
Vyf vas wat glo sigarette smokkel
Volgens die polisie is vyf mense in Witbank in Mpumalanga vasgetrek vir handel in onwettige sigarette. Die sigarette ter waarde van miljoene rande is in hul besit gevind. Kol. Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie het Vrydag ‘n wenk ontvang oor ‘n beweerde onwettige transaksie. Die polisie het gaan ondersoek instel
Swart dag vir Bult-aftree-oord
Dit was ‘n swart dag vir die Bult-aftreeoord in die Vrystaat nadat vyf bejaardes op slag dood is toe die bussie waarin hulle gery het, omgeslaan het. Twee van die beseerde inwoners van die Bult-aftreeoord op Bultfontein, wat Donderdag in ‘n ongeluk beseer is, is steeds in ‘n kritieke toestand in die Mediclinic Bloemfontein. Dit
