‘n Saoedi-geleide lugaanval op ‘n skool wat die dood van tien leerlinge veroorsaak het, het kommer laat opvlam oor die toename in burgerlike sterftes in dié land, het hulpverleningsagentskappe gesê. Die aanval was in die rebelbeheerde provinsie van Jemen en is die jongste in die 17 maande lange burgeroorlog, het AFP berig. ‘n Verdere 28
Skoppensboer: Die DA en EFF ‘verskil net in taalgebruik’
Skoppensboer is genoodsaak om te bely: Hy het nie in die pas afgelope munisipale verkiesing gaan stem nie. Hy het dit sterk oorweeg om sy stembrief te gaan bederf, maar toe hy die lang ry mense by die stemlokaal sien, het hy besluit om liewer die ekstra vakansiedag te gaan geniet en inkopies te doen.
Lees verder: Skoppensboer: Die DA en EFF ‘verskil net in taalgebruik’
Leon Lemmer: Die boosheid van die Tibhirine-slagting
Karel Combrinck se puik skrywe oor Tibhirine en die treffende foto van die groep van sewe standbeelde in Lyon, Frankryk (Praag 14 Julie), het heelwat emosie in my losgelaat. Maar ek moet noem dat hierdie tragiese gebeure nie in 1969 plaasgevind het nie maar in 1996. In Combrinck se skrywe het hy dit veral teen
Lees verder: Leon Lemmer: Die boosheid van die Tibhirine-slagting
Zambiese ‘stembedrog’ gevrees na SA nie stembriewe mag druk nie
Zambiërs het gaan stem ná ’n verkiesingsveldtog wat deur “ongekende” geweld geteister is en die land se relatiewe stabiliteit en demokratiese rekord kan bedreig. Ten spyte van meer mededingende tenders van Suid-Afrikaanse maatskappye, het die die Verkiesingskommissie vir Zambië (ECZ)’n Doebaaise firma gekies om die stembriewe te druk. Dit het gelei tot spekulasie oor moontlike
Lees verder: Zambiese ‘stembedrog’ gevrees na SA nie stembriewe mag druk nie
Brief: Poetin enigste leier met ruggraat
Navorsing oor militêre magte en oorloë is al vir baie jare een van my stokperdjies. Die afgelope paar jaar haak ek vas by Rusland se spesiale magte, genaamd Spetsnaz. Ja, ek hou van Rusland. Ek het respek vir hulle militêre mag en ek dink dat pres. Poetin die enigste leier in die wêreld is wat
Geen demokrasie vir Somalië nie
Somalië sal op 30 Oktober na die stembus gaan vir presidentverkiesings. Parlementêre verkiesings sal volgende maand begin. Maar dit sal nie gewone verkiesings wees nie. Internasionale ondersteuners van die Somaliese regering hoop dit sal ’n lankverwagte terugkeer van stabiliteit in die land bring. Die Verenigde Nasies geborgde federale span vir die implementering van verkiesings het
Kanadese polisie fnuik ISIS-terreuraanval
Die Kanadese polisie het ’n vermeende simpatiseerder van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) doodgeskiet, wat op die punt was om ’n ploftoestel láát Woensdag in Ontario te laat ontplof. Die polisie het bevestig dat ’n “potensiële terreurbedreiging die hoof gebied is” het AFP berig. “Die RCMP het geloofwaardige inligting oor ’n potensiële terroristebedreiging ontvang. Die verdagte
Reuters gooi koue water op CNN se valse beriggewing
Die Reuters-nuusdiens het koue water gegooi op hitsige Demokratiese beskuldigings dat die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, aan die hand gedoen het dat aktiviste vir wapenregte sy Demokratiese teenstander, Hillary Clinton uithaal. Demokrate het egter die geleentheid aangegryp om die opvatting te skep dat Trump nie die woorde wat uit sy mond kom, kan modereer nie,
Lees verder: Reuters gooi koue water op CNN se valse beriggewing
Ma van drie op plaas doodgesteek
‘n Vrou en moeder van drie jong dogters is Woensdagmiddag op ‘n plaas naby Hartbeespoort in Noordwes vermoor. Sy is vermoedelik oorval kort voordat sy haar kinders by die skool sou gaan haal het. Verskeie steekwonde is aan haar lyk opgemerk waar sy buite die huis gevind is. Die polisie het glo die toneel vir
SA kry aanstons nuwe nommerplate
Suid-Afrika sal nuwe nommerplate in 2017 kry, sê die departement van vervoer. Nuus van die nuwe nommerplate het eers aan die lig gekom in 2015 toe die departement van vervoer ‘n kennisgewing uitgestuur het om Suid-Afrikaners van die beoogde plan van aksie in te lig. Die nuwe borde, sê die departement, sal elke vyf jaar
