Viëtnam het verskeie van sy eilande gefortifiseer in die Suid-China See wat die bron van ernstige dispute tussen China en die VSA is. Nuwe mobiele vuurpyllanseerders is glo na die eilande ontplooi, maar Viëtnam se minister van buitelandse sake sê die inligting is “foutief”. Amerikaanse militêre personeel sê van die toerusting is na vyf basisse
Rousseff in staat van beskuldiging gestel met Rio Spele in volle swang
Met die oë van die wêreld op die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro, het senatore in die Brasiliaanse hoofstad Brasilia, dié week met 59 stemme teen 21 teen die geskorste leier, Dilma Rousseff (foto bo) gestem, in ’n 20-uur lange sessie waarvan hoofregter Ricardo Lewandowski die voorsitter was. ’n Skuldigbevinding sal beslis daartoe lei
Lees verder: Rousseff in staat van beskuldiging gestel met Rio Spele in volle swang
Etniese geweld teister Ethiopië
Oproer in Ethiopië het in November 2015 in die Oromia-streek begin wat die hoofstad omring. Planne van die regering om die grense van Addis Abeba, die setel van die Afrika-Unie uit te brei, het aanleiding tot die openbare uitbarstings gegee. Oor die naweek het owerhede ten minste 100 mense gedood en ‘n algehele verbod op
Egipte muilband polisie
Egipte se parlement het Dinsdag beperkings op die polisie goedgekeur wat hulle onder meer verhinder om inligting aan die media te verskaf. Kritici sien dit as ‘n poging om menseregteskendinge en korrupsie toe te smeer. Kragtens wysigings aan die polisiewet moet polisiebeamptes voortaan geskrewe toestemming van die ministerie van binnelandse sake hê, alvorens hulle inligting
NYT loods histeriese aanval teen Trump
Vyftig sogenaamde Republikeinse veiligheidskenners, insluitende ‘n voormalige direkteur van die Amerikaanse intelligensiediens (CIA), het Maandag die party se presidentskandidaat, Donald Trump, uitgekryt as ongekwalifiseerd om die land te lei en gesê hy sal die “mees roekelose president in Amerika se geskiedenis” wees. Die verklaring is die jongste verwerping van Trump se kandidatuur deur veteraan Republikeinse
Zambiërs nie entoesiasties oor demokrasie nie
Zambië sal Donderdag stem in ‘n algemene verkiesing. Inwoners sal ook hulle stemme uitbring vir die volgende president van die land. Maar daar is byna geen entoesiasme vir die demokratiese proses nie. Regoor Zambië is besonder lae stempersentasies in die 2014 verkiesing opgemerk. Net 32,36% van geregistreerde kiesers het deelgeneem. Ontleders verwag dieselfde lustelose vertoning
Partye het tot 20 Augustus om koalisies te vorm
Politieke partye het tot volgende Saterdag, 20 Augustus tyd om koalisies te vorm om munisipaliteite en metrogebiede te bestuur waar geen party ‘n volstrekte meerderheid stemme gekry het nie. Die SABC berig samesprekings tussen die ANC en die EFF sal na verwagting vandag voortgaan. Die ANC se leierskap het volgens berigte in die geheim met
Lees verder: Partye het tot 20 Augustus om koalisies te vorm
Kaapse paramedici moet koeëlvaste baadjies dra
Wes-Kaapse paramedici kan nie hul werk doen sonder koeëlvaste baadjies, pepersproei en skokstokke nie. ‘n Vlaag aanvalle in swart gevaargebiede die afgelope maande die noodhulpwerkers tot dié stappe gedwing. ‘n Noodhulpbeampte wat sedert 1995 in Kaapstad werk en wat anoniem wou bly, het aan Netwerk24 gesê personeel voel nie meer veilig nie. Gesondheidsdepartement-woordvoerder, Luyanda Mfeka,
Nog drie klaskamers in Vuwani afgebrand
Ten minste drie klaskamers is Dinsdagaand afgebrand by die Mugoidwa Sekondêre Skool in Vuwani, Limpopo. Die Mugoidwa hoërskool is die 29ste skool wat in ‘n kwessie van drie maande deur ontevrede inwoners van die gebied aan die brand gesteek is. Ouers en leerlinge was voorberei vir die eerste dag van skool na drie maande van
Mali gaan steeds gebuk onder djihadiste-aanvalle
Minstens vyf Malinese soldate word vermis ná ’n aanval in die sentrale Mopti-streek van Mali, waar gewapende Islamitiese ekstremiste aktief is, het ’n militêre woordvoerder gesê. Die aanvallers het Maandag een van die weermag se posisies tussen Tenenkou en Sevare aangeval. Die weermag gee Ansar Dine die skuld vir die aanval. Ansar Dine is ’n
Lees verder: Mali gaan steeds gebuk onder djihadiste-aanvalle
