Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het ‘n beroep op lande gedoen om die betaling van lospryse te staak. ‘n VN-resolusie is eenparig goedgekeur, wat ledestate verhoed om lospryse aan groepe te betaal wat bande met al Kaida het. Die resolusie is nie bindend nie, maar wil terreurgroepe verhinder om geld so in te samel.
Lees verder: Britse VN-resolusie teen lospryse eenparig aanvaar
