Op 15 Januarie 1876 is die eerste Afrikaanse koerant uitgegee!

Vandag, presies 128 jaar gelede, is die eerste koerant in ons taal, die Afrikaanse Patriot, gepubliseer. As ‘n mens kyk na die kwessies op die voorblad, het dit in byna 130 jaar geensins verander nie. Vandag skryf ons op die internet, maar veg steeds vir die erkenning en behoud van Afrikaans. Daar is ook min

Lees verder: Op 15 Januarie 1876 is die eerste Afrikaanse koerant uitgegee!

Plaasmoord eis Merino-boer

‘n Groot Merinoboer in die Oos-Kaap is op sy plaas in die Barkley-Oosgebied vermoor. Sarel Pretorius is laat in die aand om ongeveer 9h30 doodgeskiet op 14 Januarie 2014 deur swart aanvallers Die polisie sê die 61-jarige Pretorius is doodgeskiet. Sy vrou, Annemarie is vasgebind maar sy is glo nie beseer nie. Die voorval het

Lees verder: Plaasmoord eis Merino-boer

Bodem 8: Stormloop

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 7 en alle vorige episodes. Die drie Hilux-bakkies, groot en vol moderne kontoere, kom oor die kruin van die bult met die snelweg af aangesnel. Die dieselenjins snou en dis asof die laaibakke  uit woelende arms bestaan. Elke bakkie het ten minste tien swart manne agter op

Lees verder: Bodem 8: Stormloop

Skatryk SA-sakeman se heli stort in Zim neer

Die liggaamsdele van ‘n Suid-Afrikaanse sakeman wat dood is in ‘n helikopterongeluk in Zimbabwe, is tot 30m van die toneel gevind nadat hy glo probeer om te spring van die helikopter, het getuies in Harare gesê. Christian Malila Ndou , 55 , die skatryk eienaar van ‘n sekuriteitsmaatskappy in Beitbrug, was alleen in die Amerikaanse

Lees verder: Skatryk SA-sakeman se heli stort in Zim neer

Miljoen Zimbabwiërs staar honger in die gesig

‘n Miljoen Zimbabwiërs kan honger ly as die VN se Wêreldvoedselprogram (WFP) ingekort word weens ‘n tekort aan kontant. Tomson Phiri , woordvoerder van die WVP in Zimbabwe , het gesê die land gaan tans die hoogtepunt van die sogenaamde hongerseisoen binne. Hulle het voedselrantsoene vir ‘n miljoen begunstigdes in die afgelope maande teruggesny en daar

Lees verder: Miljoen Zimbabwiërs staar honger in die gesig

Skole open vandag regoor die land

Miljoene kinders regdeur die land gaan vandag terug skool toe vir die nuwe akademiese jaar. Skole in die binneland en aan die kus open vandag vir die eerste keer op dieselfde dag. Die Departement van Basiese Onderwys het intussen belanghebbendes gevra om kommentaar te lewer oor die reëling om al die skole gelyktydig te laat

Lees verder: Skole open vandag regoor die land

Rand op nuwe vyfjaarlaagtepunt

Die rand het ‘n nuwe vyfjaar laagtepunt bereik en kan weens die ekonomie se swak grondslag en dreigemente van stakings in die platinumsektor deur die elf dollarvlak breek. Die rand was vroeër op R10,82 teen die dollar nadat dit in ‘n stadum by R10,89 gedraai het. Die vakbond Amcu, sê sy lede het gedreig om

Lees verder: Rand op nuwe vyfjaarlaagtepunt

Peiling wys ANC sal skoonskip maak in meeste provinsies

Die African National Congress (ANC), sal na verwagting ‘n duidelike meerderheid in ses van die nege provinsies in die komende algemene verkiesing inpalm. Dit is volgens ‘n onlangse opname wat deur die marknavorsingsmaatskappy, Ipsos gedoen is. Die opname het bevind dat die Demokratiese Alliansie (DA) waarskynlik die meerderheid stemme sal trek om beheer te hou

Lees verder: Peiling wys ANC sal skoonskip maak in meeste provinsies

Padongelukke eis ekwivalent van drie Boeings wat neerstort

Die werklike dodetal weens padongelukke is pas bevestig: Die afgelope Feesseisoen het meer as 1.500 lewens op die paaie geëis. Dipuo Peters, die minister van vervoer, het vroeër gesê die slagting op die land se paaie was die ekwivalent van drie Boeing 747’s wat in Suid-Afrika verongeluk. “Stel jou voor wat sal gebeur as drie vliegtuie van

Lees verder: Padongelukke eis ekwivalent van drie Boeings wat neerstort

Bekkersdal smeul oor leë beloftes

Swart inwoners van Bekkersdal aan die Wesrand kan binnekort weer begin protesteer, hangende die besluit wat Donderdag by ‘n openbare vergadering geneem word. Bekkersdal is aan die einde van verlede jaar deur gewelddadige protesaksie geskud vir meer as ‘n maand lank. Meestal jong kinders was op die voorpunt van die oproer. Die woordvoerder vir die groter Westonaria

Lees verder: Bekkersdal smeul oor leë beloftes