’n Motorhandelaar het die motor wat hulle vir Steve Hofmeyr in Port Elizabeth geborg het, teruggevat na ‘n georkestreerde veldtog deur Media24 en ‘n paar histeriese wit ANC-aanhangers. ‘n Handjievol wit Boerhaters het hulle rasgenote aangemoedig om die handelaar te kontak oor Hofmeyr se “rassisme”. Williams Hunt het vir Hofmeyr, wat verlede Donderdag en Vrydag konserte in
Numsa gaan sosialistiese front teen ANC monster
Numsa se besluit om ’n sosialistiese verenigde front te vorm teen die ANC, is die begin van die “herskikking” van die Suid-Afrikaanse politieke landskap sê swart opposisiepartye. Numsa sal glo nie vrywillig bande met die vakverbond Cosatu verbreek nie. ‘n DA-woordvoerder het dié verwikkelinge in die drieparty-alliansie as “nodig” beskryf “om die herskikking van die Suid-Afrikaanse politiek te versnel”. Bantu
Lees verder: Numsa gaan sosialistiese front teen ANC monster
Cyril en TAC tel die VIGS-strydbyl op
Adjunk-president Cyril Ramaphosa sê die land het wegbeweeg van die ontkenning van VIGS. Ramaphosa sê groot vordering in die stryd teen die pandemie gemaak. Hy het gepraat by die bekendstelling van die 21ste internasionale VIGS-konferensie, wat na 16 jaar weer in Julie 2016 in Suid-Afrika gehou word. Ramaphosa sê hoewel daar aanvanklik ontkenning en ‘n
Khama wen Botswana-verkiesing
Botswana se hoofregter Maruping Dibotelo sal Ian Khama na verwagting vandag inhuldig vir sy tweede termyn as president. Khama se regerende BDP-party het 37 setels in verlede week se verkiesing ingepalm, met die opposisiepartye wat net 20 setels kon wen. Dit is egter die meeste setels wat opposisiepartye nog sedert Botswana se onafhanklikheidswording in 1966
Bevolkingsaanwas in Afrika is buite beheer
Die jongste navorsing toon dat bevolkingsaanwas buite beheer is, veral in Afrika. Selfs streng beperkings op geboortes, rampspoedige pandemies of ‘n derde wêreldoorlog sal nie Afrika se aanwas keer nie, sê navorsers. Volgens die navorsing sal ‘n derde wêreldoorlog, wat soveel lewens soos die vorige twee wêreldoorloë saam sou eis, geen verskil maak nie. Australiese navorsers se vooruitskattings voorspel
Derde swart sportster sterf
‘n Swart vrouebokser Phindile Mwelase is dood nadat sy vir twee weke in ‘n koma was, het die sport- en ontspanningsministerie Maandag gesê. Die professionele bokser Mwelase (31) is by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria Saterdag oorlede, het die ministerie in ‘n verklaring gesê. Die ligte weltergewigbokser is op 10 Oktober uitgeslaan in die stryd
Klaar met Afrika
Dit was hul tweede besoek aan Namibië, ’n wonderlike land wat hulle vertrou het. Maar nou is hulle klaar met Afrika. Hulle gaan ook hul vriende aanraai om weg te bly. So het die egpaar Josef en Johanna Stapfler Vrydag aan die Republikein gesê voordat hulle drie dae ná hul aankoms in Namibië weer op ’n
Baas van e.tv bedank na sy skorsing
Die uitvoerende hoof van e.tv en eNCA, Marcel Golding het bedank. Die TV-stasie het bevestig dat Golding sy bedanking ingedien het nadat hy ‘n aansoek in die Arbeidshof verloor het om sy skorsing ter syde gestel te kry. Die maatskappy wat die televisiestasie besit, Hosken Consolidated Investments (HCI), het hom verlede week geskors. Hy word daarvan
Matriek 2014: Eksamen begin vandag
Die matrieks van 2014 begin vandag met hul eindeksamen. Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het vanjaar se matrieks sterkte toegewens. Meer as 550 000 voltydse matrieks skryf vandag die eerste Engelse vraestel. Dit is die eerste vraestel wat matrieks onder die nuwe curriculum sal aflê.
Britse koerant hits twis aan tussen Bob se opvolgers
Grace Mugabe se ambisie om die volgende president van Zimbabwe te word, sal die regering in die land laat “skeur”, het die Guardian berig. Britse koerante en meningsvormers is gretig om dié verwikkeling aan te moedig en poog reeds maande lank om leiersfigure teen mekaar op te steek. Die Guardian beweer dat Grace, die vrou
Lees verder: Britse koerant hits twis aan tussen Bob se opvolgers
