President Jacob Zuma het sy medelye aan Pakistan betuig ná ‘n dodelike terreuraanval op ‘n hospitaal in die stad Quetta. Minstens 70 mense is dood en meer as 100 is beseer nadat ‘n bom gister by die ingang na die noodeenheid van die hospitaal ontplof het. Tientalle regslui was uit protes by die hospitaal byeen
Lees verder: Zuma betuig medelye aan Pakistanse selfmoordbomslagoffers
