Vierde verdagte vas oor moord op KZN-boer

‘n Vierde swarte is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n boer van KwaZulu-Natal, het die polisie Donderdag gesê. “‘n 24-jarige verdagte is in die Nkwezela-gebied, Himeville, in hegtenis geneem. Hy verskyn vandag [Donderdag] in die Himeville-landdroshof op aanklag van moord,” het kapt. Thulani Zwane, polisiewoordvoerder, gesê. Die man en drie ander

Lees verder: Vierde verdagte vas oor moord op KZN-boer

‘Ontleed misdaadinligting’

Die akkurate insameling van inligting oor misdaad is deurslaggewend vir misdaadvoorkoming. Dit is die mening van die afgetrede polisiebeampte, Generaal-majoor Chris de Kock. Hy sê die inligting wat op die Misdaad Administrasiestelsel vasgelê word, behoort deurlopend ontleed te word om inligting oor gevaarpunte, spitstye en die beweegredes van misdadigers te bekom. De Kock was 18

Lees verder: ‘Ontleed misdaadinligting’

Min jong kiesers stel in politiek belang

Minder as die helfte van kiesers jonger as 30 jaar is geregistreer vir die 2014- nasionale verkiesings. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het Woensdag gesê boonop is slegs 8,7Minder as die helfte van kiesers jonger as 30 jaar is geregistreer vir die 2014- nasionale verkiesings. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het Woensdag gesê boonop is slegs 8,7% van diegene

Lees verder: Min jong kiesers stel in politiek belang

Kom ons maak soos Jode en kla al ons vyande voor die voet aan!

Die berig wat so pas op die Engelse praag verskyn het, het my nou aan die dink gesit. Dit gaan oor ‘n Libanees, Hassan Diab, wat daarvan verdink word dat hy by die beplanning van ‘n terreuraanval op 3 Oktober 1980 by ‘n Joodse sinagoge in die rue Copernic in Parys betrokke was. Diab appelleer

Lees verder: Kom ons maak soos Jode en kla al ons vyande voor die voet aan!

AU sê nee vir Noodreaksiespan

Afrika-leiers sê die voorgestelde Afrika-Unie se Noodreaksiespan sal nie die werk en die mandaat van die Verenigde Nasies oorneem nie. Dié verklaring volg ná die beraad oor Afrika se vermoë tot onmiddelike reaksie op krisisse, wat in Pretoria gehou is. Die beraad, wat deur verskeie Afrika-staatshoofde en hul ministers van verdediging bygewoon is, was daarop

Lees verder: AU sê nee vir Noodreaksiespan

Chinese beleggers wil Modderfontein in wêreldstad omskep

‘n Chinse maatskappy van Hong Kong, Sjanghai Zondai beoog ‘n mini-stad oos van Johannesburg. Die Modderfonteinarea in Gauteng gaan ‘n kommersiële transformasie beleef, en die ontwikkelaars hoop dat dit stede soos Londen , Hong Kong en New York Stad sal troef. Die konglomeraat het 1600 hektaar grond gekoop en beplan om R80 miljard rand te

Lees verder: Chinese beleggers wil Modderfontein in wêreldstad omskep

Kliniek aan die brand gesteek, plakkers beset hospitaalgrond

n Kliniek is op Randfontein aan die Wes-Rand aan die brand gesteek deur mense wat hulle as betogers voorgedoen het. Die brand is blykbaar gestig deur inwoners van die Zenzele-lokasie by die dorp. ‘n Woordvoerder van die Gautengse departement van gesondheid, Simon Zwane, sê meer as 1.300 pasiënte per maand is by die kliniek behandel.

Lees verder: Kliniek aan die brand gesteek, plakkers beset hospitaalgrond

Premier, LUR moet kwartmiljoen opdok vir hospitaal se nalatigheid

Die premier van die Vrystaat asook die Vrystaatse LUR van gesondheid moet R250 000 aan ’n pasiënt betaal nadat ‘n operasie in ’n provinsiale hospitaal hom byna sy lewe gekos het. Die personeel van die hospitaal het ’n depper in Donovan Gouws (37), ’n verkoopsverteenwoordiger van Torontoweg, Welkom, se buik gelos. Hulle moet ook  se

Lees verder: Premier, LUR moet kwartmiljoen opdok vir hospitaal se nalatigheid

Verwarring heers oor ANC se beleidsrigitngs

Die Sentrum vir Ontwikkeling en Ondernemerskap sê daar is geen gemeenskaplike grond en samehangende beskouing in die regering se drie belangrikste ekonomiese beleidsrigtings nie. Die uitvoerende direkteur van die Sentrum, Ann Bernstein sê die ekonomie is in die moeilikheid en Suid-Afrika het sekerheid nodig oor beleidsrigtings. Sy het verwys na die regering se Nasionale Ontwikkelingsplan,

Lees verder: Verwarring heers oor ANC se beleidsrigitngs

Riool in Milnertonstrandmeer gestort

’n Gebarste pyp het veroorsaak dat riool in die Milnerton-strandmeergebied gestort het. “Die stad Kaapstad se departement van water en sanitasie werk onverpoosd om die rioolpyp, wat afvalwater na die Koeberg-pompstasie neem, te herstel,” sê die betrokke burgemeesterkomiteelid, Ernest Sonnenberg. Die stormwaterkanaal het die gebied ná swaar reën oorstroom. Sonnenberg sê verskeie pogings – soos

Lees verder: Riool in Milnertonstrandmeer gestort