Chinese beleggers wil Modderfontein in wêreldstad omskep

modderfontein‘n Chinse maatskappy van Hong Kong, Sjanghai Zondai beoog ‘n mini-stad oos van Johannesburg.

Die Modderfonteinarea in Gauteng gaan ‘n kommersiële transformasie beleef, en die ontwikkelaars hoop dat dit stede soos Londen , Hong Kong en New York Stad sal troef.

Die konglomeraat het 1600 hektaar grond gekoop en beplan om R80 miljard rand te belê om die stad ‘n hoofstad van die wêreld te maak .

In een van die grootste kommersiële eiendomstransaksies op die vasteland se geskiedenis, gaan die Chinese miljarde inploeg in ‘n poging om die rustige dorp te omskep in ‘n internasionale sakesentrum .

Die groep sal die grond van die AECI chemikalieë en plofstof maatskappy aankoop.

Stigter Zhikang Dai sê Chinese beleggers het meer vertroue in Suid-Afrika, eerder as Europa of Noord- Amerika.

Die 15 jaar plan vir Modderfontein sluit ‘n pretpark, 10 hotelle, 10 winkelsentrums, behuising en ‘n konferensiesentrum in.

Die groep sê ten minste 20.000 voltydse werkgeleenthede sal geskep word en hul ontwikkeling sal die swart middelklas teiken.

En terwyl sommige vrees dat die Chinese hul sake-praktyke op Suid-Afrika sal afdwing, sê die betrokkenes dit is nie die geval nie.

“China is hier vir sake. Hulle sal jou nie vertel hoe jy jou regering moet verander of watter godsdiens om te volg nie. Hulle rig nie militêre basisse op nie. Hulle kom hier om sake te doen,” sê Ernie Lai King van Edward Nathan Sonnenbergs .

Die Chinese beleggers het Suid-Afrikaners genooi om name vir hul nuwe stad, wat op die Chinese filosofie van lewe in harmonie met die natuur geskoei is, voor te stel.

 

81 thoughts on “Chinese beleggers wil Modderfontein in wêreldstad omskep”

          1. Americans seem to see striking parallels between
            themselves and Chinese, particularly when it comes to traits often
            closely and proudly defined as American: hardworking, creative,
            competitive, patriotic. It’s almost as if Americans see Chinese people
            as embodying some of the defining features of Americanness itself.

        1. Ja of wie was die skottelgoed, wie droog af en wie pak weg. Dan kan so Ching Chong Chow spelletjie lank raak.

          Graag iets deel. Dit was vanoggend so ‘n lieflike oggend. Vyf uur vanoggend het ek en my vierbeen met ‘n lekker pas in ons woongebied gestap. Ons stap elke oggend maar vanoggend was dit net iets besonders! Dan word mens weer so diep dankbaar vir gesondheid en al die seëninge wat so mildelik oor mens kom.

          1. Jy is reg Leana – sommige ondermyn hul eie gesondheid (JA, EK IS SKULDIG) !!!!!!!! Daarom kan ek slegs EEN BLOK STAP sonder my suurstof !

            EN EK NOEM DIT NIE OMDAT EK SIMPATIE SOEK NIE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

            Ek moet egter byvoeg – ‘n ongeluk of iets dergeliks kan ook oor mens se pad kom en dan land jy of in ‘n rolstoel, of jy word gekniehalter om normale roetine-verrigtinge / verpligtinge uit te voer.

          2. Ja dankie Leana !

            Dis wonderlik om soveel ondersteuning (ek verdien dit nie) te ontvang van my werkskollega’s, opregte vriende en familie.

          3. Vergeet om bytevoeg. Die lug was so vars en dis so lekker om die longe vol te vul met die oggendstond. En die voëls se geluide was so spesiaal.

  1. Kyk maar na die areas oos van bobbejaansberg. Bedford view en dies meer. Ook net verder Observatory – daar is soveel winkels wat nie eers engels op hulle vensters en deure het nie, net die Sjinese se geskribbel. Hier in die booste ooste van PTA is daar deesdae ook honderde van hulle.

  2. Die pastoor druk Meraai 3 keer
    onder die water en na die 3de keer sê die Pastoor:
    “Jy’s nou
    gedoop en van vandag af is jy ‘n nuwe skepsel.. die ou ene is
    weg.”
    “Geen alkohol
    meer oor jou lippe nie! So van vandag af is jy Maria!!”
    Later toe Meraai (nou Maria) by die huis kom,
    is sy reguit yskas toe.
    Sy haal ‘n bottel
    yskoue wyn uit. Sy tap die wasbak vol water en druk
    die bottel 3 x onder die water en
    sê; “Djy is nou
    Oros!”

          1. Gas, aangesien hier nou twee gaste teenwoordig is – goeie more !

            Jong, ek het nie ‘n idee nie, Leana moet antwoord.

  3. Hele goede morgen, Trip, Leana, Willy, Eric, Rooikop, e.v.a.,

    Het Nuwe Detloit, waar de gebraden chickenwings zo in de mond van de Zulu vliegen.

    Eerst nog een paar miljoen Oeigoeren klaarstomen(nek omdraaien), en de Himalaya afnemen van de Tibetaan voor het grootste en hoogste skigebied ter wereld. Kan Zuma met z’n 10 vrouwen komen skiën vanaf de 100 meter schans, waarvoor eerst een Boedistentempel wordt ‘omgebouwd’. Vervolgens nog Formosa (Taiwan) uitkammen op zoek naar Tjang Kai Tjeck en Noord Korea als beste vriend en bondgenoot oppoetsen tot er geen Koreaan meer leeft.

    Er zijn nog wel een paar miljoen levenslang veroordeelde bouwarbeiders voorradig om over te schepen en in Durban af te zetten, “wat op die Chinese filosofie van lewe in harmonie met die natuur gestoei is”

    Han Onrust.

  4. hahahahah, wonder hoe lank gaan die geboue staan as mens kyk na die swak praktyke wat in sjina toegepas word…. en hulle gaan definitief nie die bantoes se alies lek nie, wonder watter middelklas gaan die meeste voordeel uit die korupte stelsel trek?

  5. Meer as 60 jaar gelede het my oom Connie – ingelig en wydbelese – voorgestel dat ons Chinees begin aanleer want hulle gaan nog die wereld oorheers. En hier word dit nou in SA bewaarheid!

    Maar die Chinese moenie dink dit gaan maklik wees nie – hulle gaan kwaai teenstand kry van die Guptas en kie!

          1. Rieme is maar so dat my Manderijnse sin vir humor van tyd tot tyd verveeld raak met die koddighede van veteroë.
            Verder gaan als hankie dorie dankie en ek vertrou dat jy nog die lewe in die wonnerlike Suidkaap waardeer.

          2. Ek weet in jou hart bedoel jy die Wes Kaap – waar
            ek rerig is, met baie om voor dankbaar te wees en niks om oor te kla nie 😉

            (Dit beteken nou nie dat ek nie innoverend kan wees
            om wel iets te vind om so nou en dan oor te kla nie.

          3. Sjert jy’t jouself die naam gegee. Moenie nou suurkrop trek as die mense jou goediglik spot nie !

          4. Jy’t nie ‘n idee hoe groot my krop is nie Sjert. Jou soort vriet ek voor brekfis op. Spoeg net die foefenjorts uit !

          5. Ja-nee my kind jy tender nie met hierdie tannie nie. Tensy jy ‘n soos hierdie oom hier onder lyk ! Vesta ons mekaar?

          1. Ek het nog nooit ‘n siel wat ek van g’n adamskant af ken teëgekom, wat my aanstoot kan gee nie…Vir seker nie op ‘n internet forum nie.
            So. Daar verstaan jy my alweer heeltemal verkeerd
            Anders as jy, het ek geen probleem met ‘n Windhoek, ‘n Beroemde Hoennir of ‘n wyntjie nie.
            My sin vir humor laat dit ook toe dat ek jou poging in die regte lig sien.
            Is maar net dat ek van tyd tot tyd verveeld raak met afgesaagde verbuigings van my forumnaampie.
            Is maar hoe dinge is.

          2. Kyk nou hoe maklik ontstaan ‘n misverstand … die feit dat ek nie alkohol gebruik nie, beteken NIE dat ek iets daarteen het nie, dieselfde geld vleis.

            Hiermee my hand van vriendskap wat jy OF kan aanvaar, OF my in kanon in stuur.

            Groete
            T

          3. Ja ek ken ‘n hele paar Miss Verstande…Misters ook.
            Ek probeer gewoonlik om uit hulle pad te bly, sonder om ‘n kanon te gebruik.
            Vrede vir jou.

  6. Weet iemand miskien wat die Chinese se idee is met die duisende woon-eenhede in China en in Angola want almal staan nou al vir jare lank al leeg? Miskien wil hulle dieselfde hier kom doen. Julle moet dit google, dit lyk soos stede. Ongelukkig weet ek nie wat die link is nie.

        1. Nee die een in Angola is net een reuse stad… dis vreeslik verdag dat hulle ‘n hele stad daar bou en dan net so los… onthou dat Sjinese as kultuur altyd beplan op lang termyn en nie op kort termyn nie. Weens ons Westerse demokratiese stelsels beplan ons nie so nie. Dis kortstondige kort en medium termyn goed. Sjina dink 30+ jaar vooruit….

    1. Ek kan nie saamstem nie… moenie vir een oomblik dink Sjinese is hier vir enige iets behalwe eie gewin nie en onthou… hulle beskou Europese mense as barbare… sover hulle aangaan is swart mense en ape min of meer dieselfde… moenie dink dat hulle enige iets hier doen wat nie gerig is op hulle eie belange nie. Dis wat Sjina doen. Vra maar al die Afrikane wat hulle siele aan Sjina verkoop het. Zambiese koper myne wat net werk verskaf aan ingevoerde Sjinese werkers. Swazi steenkool myne wat selfs vir Mswati Gesluit is. Zombabwiese diamant myne wat toegemaak is vir almal behalwe die Sjinese.

      1. Jochen my opmerking waarop jy gereageer het was eintlik tong in die kies bedoel 😉

        Nee die swartes sal nie weet van die geskiedenis van die Sjinese nie want hulle moes mos net swart gefabriseerde geskiedenis leer – vir 20 jaar al – ons daarteen ken die wereld geskiedenis en weet wie die
        Sjinese is ons weet hulle dra hulle glimlag soos n masker – maar boetie oppas vir die dag as daardie glimlag verander in uitdrukkingloosheid !!

  7. The M&G can reveal that China’s relationship with its smaller Brics cousin
    has just become a lot more cosy, with a rural residence for its president.

    China’s President Xi Jinping with President Jacob Zuma. (AFP)

    Diplomatic sources, who were not authorised to comment officially, told the
    Mail & Guardian that China’s President Xi Jinping and President Jacob Zuma
    sealed a new bilateral deal on the sidelines of the Brazil, Russia, India,
    China and South Africa (Brics) summit in Durban last week.

    The deal provides for the aggressive enlargement of Zuma’s rural homestead in
    Nkandla and will include a new residence for Xi, his family, and entourage.

    The deal is apparently being kept under wraps. The Nkandlagate scandal came to
    light after a string of reports revealed that over R200-million would be forked
    out for infrastructural improvements at the president’s private residence at
    Nxamalala in rural Nkandla, KwaZulu-Natal.

Maak 'n opvolg-bydrae