Janusz Walus het een “politieke” moord op ‘n kommunis gepleeg maar sit nou effektief al langer as Nelson Mandela in die tronk wat ‘n dertig+jarige “burgeroorlog” en sanksies teen sy eie land gevoer het, wat duisende onskuldiges se dood tot gevolg gehad het (nou nog) en nooit geweld wou afsweer nie, of “verskonings” aangebied het
Lees verder: Brief: Janusz Walus langer in tronk as Nelson Mandela
