Ope brief aan Adriaan Basson

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Vir die afgelope paar dae het ek gewik en geweeg of ek iets oor die Boeremag moes skryf. Dis moeilik om enersyds intens jammer te wees vir die manne en veral vir hul gesinne, wat ek wel is, maar ook terselfdertyd te probeer sin

Lees verder: Ope brief aan Adriaan Basson

Tientallen migranten na EU dood van dorst in Sahara

Reddingswerkers in Niger hebben de lijken van 87 migranten gevonden die van de dorst zijn omgekomen in de Sahara. Bij de meesten gaat het om vrouwen en kinderen. Dit heeft de BBC donderdag gemeld. De stoffelijke overschotten zijn gevonden vlakbij de grens met Algerije. Zij kregen kennelijk autopech toen zij probeerden via de woestijn Noord-Afrika

Lees verder: Tientallen migranten na EU dood van dorst in Sahara

2013 Libris Geschiedenis Prys voor boek De Boerenoorlog

Martin Bossenbroek ontvangt de Libris Geschiedenis Prijs 2013 voor zijn boek De Boerenoorlog. De jury beschrijft het boek als ‘origineel, meeslepend en uitmuntend geschreven ‘. Juryvoorzitter Nout Wellink overhandigde de prijs voor het beste historische boek van 2013 tijdens een live-uitzending van radioprogramma OVT. Er dongen dit jaar 326 boeken mee naar de prijs. Aan

Lees verder: 2013 Libris Geschiedenis Prys voor boek De Boerenoorlog

VN prys SANW in DRK

Die Verenigde Nasies se spesiale verteenwoordiger in die Demokratiese Republiek van die Kongo, Martin Kobler, was vol lof vir die Suid-Afrikaanse soldate wat in die ooste van die land ontplooi is. Die soldate was deel van ‘n operasie teen M23 rebelle in die oorlog-geteisterde streek. Volgens Kobler het hulle ‘n belangrike rol gespeel in die

Lees verder: VN prys SANW in DRK

Staat verklaar Boeremagbates verbeurd

Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het beslis dat Boeremaglede wat weens hoogverraad gevonnis is, nie hul bates sal terugkry waarop vroeër beslag gelê is nie. Regter Eben Jordaan het ‘n bevel toegestaan waarin die Boeremag-bates verbeurd verklaar word aan die staat. Dit sluit skootrekenaars en voertuie in. Vyf van die lede is opgeskorte vonnisse opgelê

Lees verder: Staat verklaar Boeremagbates verbeurd

Bobby Godsell mik dwarshou na Capitec

Beeld berig dat Bobby Godsell, voorsitter van Besigheidsleierskap Suid-Afrika, ‘n dwarshou na Capitec gemik het oor skuldinvordering. As hy ’n mynbestuurder was, sou hy geweier het om skuldbevele (loonbevele) teen mynwerkers se lone uit te voer, het Godsell gesê. “Ek sou gesê het, jammer Capitec of wie ook al, ek is nie jou skuldinvorderaar nie

Lees verder: Bobby Godsell mik dwarshou na Capitec

Plundery, aanranding, chaos in Kaapstad-sakekern

Die Stad Kaapstad wil die organiseerders van ‘n betoging Woensdag vir R6 miljoen dagvaar, nadat dit in geweld en plundering ontaard het. Grootskaalse plundery en aanranding het voorgekom en winkelvensters is tydens die chaos uitgeslaan. ‘n Dienende en ‘n voormalige ANC-raadslid het krotbuurtbewoners na die middestad gelei nadat hulle die optoggangers aangehits het om sakeondernemings

Lees verder: Plundery, aanranding, chaos in Kaapstad-sakekern

Kusile, Medupi sal teen 2014 krag lewer

Kusile in Mpumalanga, Suid-Afrika se steenkoolaangedrewe kragstasie kan die eerste elektrisiteit teen die einde van 2014 lewer. Eskom sê die Medupi-aanleg in Limpopo sal ook teen die tweede helfte van aanstaande jaar begin krag lewer. Bouwerk aan Medupi is met minstens ses maande vertraag weens arbeidsonrus en die beweerde wanprestasie van kontrakteurs. Eskom het eers laasmaand ’n belangrike

Lees verder: Kusile, Medupi sal teen 2014 krag lewer

Transnet se kredietgradering verhoog

Transnet se kredietgradering is deur die kredietgraderingsagentskap Fitch verhoog van BB Plus na BBB. Die uitvoerende hoof van Transnet, Brian Molefe sê die opgradering bevestig die sukses van pogings om die maatskappy se sake en finansiële posisie te versterk. Hy sê dit bevestig ook Transnet se vermoë om fondse in te samel in die markte

Lees verder: Transnet se kredietgradering verhoog

Conflict om Zwarte Piet in A’dam-Zuidoost

De deelraad van Amsterdam-Zuidoost wil dat de Sinterklaasintocht in het stadsdeel geen vergunning krijgt. De deelraad heeft een motie aangenomen van de PvdA waarin het stadsdeelbestuur wordt opgeroepen om af te zien van een intocht met Zwarte Pieten. De PvdA zegt dat veel zwarte bewoners in Zuidoost negatieve en pijnlijke gevoelens hebben bij het fenomeen

Lees verder: Conflict om Zwarte Piet in A’dam-Zuidoost